{"id":37145,"date":"2016-03-11T09:38:27","date_gmt":"2016-03-11T07:38:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37145"},"modified":"2016-03-11T09:40:58","modified_gmt":"2016-03-11T07:40:58","slug":"rsg-swart-bevoorregtes-gee-witheid-die-skuld-vir-alles-wat-verkeerd-is","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37145","title":{"rendered":"RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is"},"content":{"rendered":"<p>RSG, wat uitsaai vanaf die Woordfees in Stellenbosch, het hul luisteraars met menings oor &#8220;wit bevoorregting&#8221; oor die kop geboender.<\/p>\n<p>Die tema is besonder vreemd aangesien die raswette van die ANC wittes uitsluit van die ekonomie. Die term &#8220;swart bevoorregting&#8221; is dus eerder &#8216;n weerspie\u00ebling van die werklikheid in Suid-Afrika.<\/p>\n<p>&#8216;n &#8220;Gedig&#8221; deur &#8216;n &#8220;wit bevoorregte&#8221; is ook vir die Marxistiese anti-wit brigade se propagandadoeleindes opgedis en op sosiale media versprei.<\/p>\n<p>Ek ry in &#8216;n motor gekoop deur my pappie<br \/>\nEn ek bly stil oor my dosent se rassistiese grappie<br \/>\nEk klou stywer aan my beursie as &#8216;n swart man nader loop<br \/>\nEn die deure in my lewe staan almal wawyd oop<br \/>\nOns spot vir Zuma wanneer hy getalle hardop lees<br \/>\nWant dis mos lekker om &#8216;n wit Suid-Afrikaner te wees<br \/>\nOns kla oor BEE, en oor kwotas is ons suur<br \/>\nOns blameer werkloosheid eenvoudig op &#8216;n lui-wees kultuur<br \/>\n&#8220;Bruh, ek wil net graadvang en New Zealand toe emigreer&#8221;<br \/>\n&#8220;Apartheid is verby, hoekom kla hulle alweer?&#8221;<br \/>\nOns is dan deel van die Madiba-re\u00ebnboognasie<br \/>\nEn daardie klomp maak net alweer &#8216;n gerasie<br \/>\nFeesMustFall was onnosel, en &#8220;annoying as hell&#8221;<br \/>\nWant nou moes ons trippies Europa toe uitstel<br \/>\n&#8220;Ek&#8217;s nie &#8216;n rassis nie, ek&#8217;t dan &#8216;n swart maat!&#8221;<br \/>\nMaar luister jy as hy oor pyn probeer praat?<br \/>\nHey, wanneer gaan ek my goue sterretjie wen?<br \/>\nWant ek het nou mos my wit voorreg erken<br \/>\nEk haal vir Biko aan, glasie rooiwyn in my hand<br \/>\nEn ek s\u00ea vir die vegters: &#8220;Ek&#8217;s aan julle kant&#8221;<br \/>\nIntussen is geboue en siele aan die brand<br \/>\nStudente word deur hul beskermers aangerand<br \/>\nGesinne moet leef op onder vyf duisend rand<br \/>\nDaar&#8217;s pyn en onregverdigheid regoor ons land<br \/>\nDaar&#8217;s duisendes sonder die kans om te studeer<br \/>\nIn plek van uitreiking: &#8216;n rubberkoe\u00eblgeweer<br \/>\nSisteme onderdruk, en harte kry seer<br \/>\nDan s\u00ea jy met trots: &#8220;Ek sien nie kleur&#8221;<br \/>\nEk voel ongelooflik skynheilig om enigsins kommentaar te lewer, maar wraggies:<br \/>\nSommige van die gesprekke waarvan ek hierdie week deel was<br \/>\nwas so belaai met rassisme en haat en onkunde<br \/>\ndat ek begin oorweeg het om myself net te isoleer.<br \/>\nJa, ek weet dat die aanvallenheid van baie studentebewegings nie lekker is nie.<br \/>\nDit maak vir my ook ongemaklik.<br \/>\nEn sonder om enige aksie te probeer regverdig, is my standpunt eintlik net dit:<br \/>\nOns moet verstaan waarom soveel mense nogsteeds bitter bly.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>RSG, wat uitsaai vanaf die Woordfees in Stellenbosch, het hul luisteraars met menings oor &#8220;wit bevoorregting&#8221; oor die kop geboender. Die tema is besonder vreemd aangesien die raswette van die ANC wittes uitsluit van die ekonomie. Die term &#8220;swart bevoorregting&#8221; is dus eerder &#8216;n weerspie\u00ebling van die werklikheid in Suid-Afrika. &#8216;n &#8220;Gedig&#8221; deur &#8216;n &#8220;wit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37145\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;RSG: Swart bevoorregtes gee witheid die skuld vir alles wat verkeerd is&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37146,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[266,22268,22267,10553],"class_list":["post-37145","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-rassisme","tag-raswette","tag-wat-bevoorregting","tag-woordfees"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37145","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37145"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37145\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37146"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37145"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37145"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37145"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}