{"id":37132,"date":"2016-03-10T09:02:52","date_gmt":"2016-03-10T07:02:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37132"},"modified":"2016-03-10T11:04:21","modified_gmt":"2016-03-10T09:04:21","slug":"al-sjabaab-weer-glo-aanval-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37132","title":{"rendered":"Al- Sjabaab weer glo aanval af"},"content":{"rendered":"<p>Volgens die Islamitiese groep Al-Sjabaab, het hulle &#8216;n aanval op een van hul basisse in die suide van Somali\u00eb afgeweer.<\/p>\n<p>Buitelandse kommando&#8217;s het glo met twee helikopters ingevlieg en die aanval geloods. Een Al-Sjabaab-militant is in die aanval dood.<\/p>\n<p>Sjeik Abdiasis Abu Musab, Al-Sjabaab se woordvoerder vir milit\u00eare operasies, het nie die nasionaliteit van die troepe ge\u00efdentifiseer wat in die aanval ongeveer 50 km suid van Mogadisjoe, betrokke was nie.<\/p>\n<p>Verskeie lande onder die vaandel van Amisom staan die Somaliese regering by in hul stryd teen die Al-Sjabaab-insurgensie.<\/p>\n<p>Die sending bestaan uit troepe van verskeie Afrikalande wat sy aan sy met die Somaliese weermag veg.<\/p>\n<p>Amerikaanse amptenare het in 2014 bekend gemaak dat Amerikaanse milit\u00eare adviseurs sedert 2007 in die geheim in Somali\u00eb betrokke is en dieper betrokke sal raak om die Islamitiese bedreiging af te weer.<\/p>\n<p>Washington het oor die naweek aangekondig dat lugaanvalle Saterdag op \u2019n ander Al-Sjabaab-basis uitgevoer is en dat meer as 150 Islamitiese vegters in daardie aanval dood is.<\/p>\n<p>Hulle het glo van onbemande tuie gebruik gemaak om twee sleutelfigure uit te wis. Al-Sjabaab wou nie die Pentagon se verklaring bevestig dat hulle die twee, Ugaas en Mire gedood het nie.<\/p>\n<p>Die VSA het hommeltuie in Jemen sowel as in Somali\u00eb ontplooi.<\/p>\n<p>Ondertussen berig Reuters dat \u2019n motorbomontploffing in die Somaliese hoofstad, die week die lewens van drie mense ge\u00ebis het.<\/p>\n<p>Die drie slagoffers was almal polisiemanne.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Volgens die Islamitiese groep Al-Sjabaab, het hulle &#8216;n aanval op een van hul basisse in die suide van Somali\u00eb afgeweer. Buitelandse kommando&#8217;s het glo met twee helikopters ingevlieg en die aanval geloods. Een Al-Sjabaab-militant is in die aanval dood. Sjeik Abdiasis Abu Musab, Al-Sjabaab se woordvoerder vir milit\u00eare operasies, het nie die nasionaliteit van die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37132\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Al- Sjabaab weer glo aanval af&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37133,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[13457,12936,21441,13297,10255,7829],"class_list":["post-37132","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-al-sjabaab","tag-amisom","tag-hommeltuie","tag-pentagon","tag-somalie","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37132","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37132"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37132\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37133"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37132"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37132"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37132"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}