{"id":37125,"date":"2016-03-10T09:50:57","date_gmt":"2016-03-10T07:50:57","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37125"},"modified":"2016-03-10T09:54:48","modified_gmt":"2016-03-10T07:54:48","slug":"mtn-kry-die-skuld-vir-boko-haram-sterftes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37125","title":{"rendered":"MTN kry die skuld vir Boko Haram-sterftes"},"content":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering sal nie probeer om die geskil tussen die selfoonmaatskappy MTN en die Nigeriese regering in die guns van die Suid-Afrikaners te besleg nie.<\/p>\n<p>Zuma s\u00ea dit is &#8216;n kwessie tussen MTN en Nigeri\u00eb en hulle sal wag tot die twee partye die kwessie afgehandel het.<\/p>\n<p>Die Nigeriese president, Muhammadu Buhari, het vroe\u00ebr MTN die skuld gegee vir die dood en ontvoering van Nigeri\u00ebrs deur die Boko Haram-militante groep. <\/p>\n<p>Die Nigeriese kommunikasie-kommissie het MTN met bykans R80-miljard rand beboet omdat hy nie die re\u00ebls vir simkaart-registrasie nagekom het nie. <\/p>\n<p>Buhari het ges\u00ea duisende ongeregistreerde simkaarte het in die hande van terreurgroepe beland. <\/p>\n<p>&#8220;Tussen 2009 en vandag, is ten minste 10,000 Nigeri\u00ebrs vermoor deur Boko Haram. Dit was die rede waarom NCC gevra het dat MTN, Glo en die res van hulle hul selfone moet laat registreer. Ongelukkig was MTN baie, baie stadig en het bygedra tot die ongevalle&#8221;.<\/p>\n<p>Selfs al het die maatskappy onlangs &#8216;n betaling van $250 miljoen gemaak om &#8216;n skikking te fasiliteer, het Nigeri\u00eb se president volgehou om die maatskappy verantwoordelik te hou.<\/p>\n<p>MTN bied diens aan meer as 200 miljoen mense in Afrika en die Midde-Ooste. Nigeri\u00eb is na bewering die selfoon-reus se grootste mark.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>President Jacob Zuma s\u00ea die regering sal nie probeer om die geskil tussen die selfoonmaatskappy MTN en die Nigeriese regering in die guns van die Suid-Afrikaners te besleg nie. Zuma s\u00ea dit is &#8216;n kwessie tussen MTN en Nigeri\u00eb en hulle sal wag tot die twee partye die kwessie afgehandel het. Die Nigeriese president, Muhammadu &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37125\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;MTN kry die skuld vir Boko Haram-sterftes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37127,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[16712,20093,16277,9397,22264,321],"class_list":["post-37125","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-boko-haram","tag-mohammadu-buhari","tag-mtn","tag-nigerie","tag-selfoonregistrasie","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37125","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37125"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37125\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37127"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37125"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37125"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37125"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}