{"id":37101,"date":"2016-03-09T12:25:03","date_gmt":"2016-03-09T10:25:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37101"},"modified":"2016-03-09T12:25:03","modified_gmt":"2016-03-09T10:25:03","slug":"tunise-en-libie-raak-by-grens-slaags","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37101","title":{"rendered":"Tunis\u00eb en Libi\u00eb raak by grens slaags"},"content":{"rendered":"<p>Tunisiese veiligheidsmagte het die week met gewapende soldate naby die grens met Libi\u00eb slaags geraak, minder as \u2019n week nadat vyf militante wat oor die grens gekom het, deur veiligheidsmagte doodge\u00adskiet is.<\/p>\n<p>Die gewapende mans het probeer om \u2019n pos van die nasionale wag en weermagbarakke in die dorp, Ben Guerdane, aan te val toe die gevegte uitgebreek het.<\/p>\n<p>Minstens vier burgerlikes is in die gevegte gewond.<\/p>\n<p>Die gevegte het omstreeks 04:30 uitgebreek en teen dagbreek het dit steeds gewoed. Troepe in die grensgebied is op \u2019n ho\u00eb gereedheidsgrondslag sedert \u2019n Amerikaanse lugaanval op 18 Februarie \u2019n opleidingskamp van die Islamitiese Staat (ISIS) groep in Libi\u00eb gebombardeer het. <\/p>\n<p>Altesaam 18 Tunisiese militante is in die aanval dood.<\/p>\n<p>Minstens vier van die vyf militante wat verlede Woensdag naby Ben Guerdane dood is toe hulle hul vaderland vanuit Libi\u00eb binnegesypel het, was Tunisi\u00ebrs.<\/p>\n<p>Dodelike aanvalle op buitelandse vakansiegangers verlede jaar het die Tunisiese toerismebedryf \u2019n ernstige knou toegedien. <\/p>\n<p>Die skermutselinge het vrese laat ontstaan dat die geweld in Libi\u00eb kaan oorspoel na hul buurland.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Tunisiese veiligheidsmagte het die week met gewapende soldate naby die grens met Libi\u00eb slaags geraak, minder as \u2019n week nadat vyf militante wat oor die grens gekom het, deur veiligheidsmagte doodge\u00adskiet is. Die gewapende mans het probeer om \u2019n pos van die nasionale wag en weermagbarakke in die dorp, Ben Guerdane, aan te val toe [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37102,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22256,10471,17039,10964,20765],"class_list":["post-37101","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gevegte","tag-grens","tag-isis","tag-libie","tag-tunisie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37101","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37101"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37101\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37102"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37101"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37101"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37101"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}