{"id":37077,"date":"2016-03-09T11:22:45","date_gmt":"2016-03-09T09:22:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37077"},"modified":"2016-03-09T11:22:45","modified_gmt":"2016-03-09T09:22:45","slug":"lyk-by-laerskool-polisie-veiligheidsmaatskappy-beskuldig-mekaar","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37077","title":{"rendered":"Lyk by laerskool: Polisie, veiligheidsmaatskappy beskuldig mekaar"},"content":{"rendered":"<p>&#8216;n Moord word ondersoek nadat \u2019n lyk Maandagoggend by Laerskool Wonderboom-Suid in Pretoria gevind is.<\/p>\n<p>Polisiewoordvoerder adjudant-offisier Hero Gumbu s\u00ea die oorsaak van die man se dood is nog onbekend en niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie.<\/p>\n<p>Die Gauteng departement van onderwys is nie bewus van die voorval nie.<\/p>\n<p>&#8216;n Veiligheidsmaatskappy-woordvoerder s\u00ea hulle het Sondagnag na \u2019n noodoproep ondersoek by die skool gaan instel.<\/p>\n<p>Blykbaar is &#8216;n swartman opgemerk wat tussen die eiendomme in die omgewing rondbeweeg het.<\/p>\n<p>\u201cDie man het oor \u2019n muur van die skoolperseel gespring en werkers van die skool het hom aangekeer,\u201d het die woordvoerder ges\u00ea.<\/p>\n<p>Die polisie het klaarblyklik nie dadelik gereageer op die wenk nie.<\/p>\n<p>Werkers by die skool het die man verrmoedelik aangehou, en teen Maandagoggend het die polisie die man dood aangetref.<\/p>\n<p>Adjudant-offisier Hero Gumbu het bevestig die lyk was die van die man wat vroe\u00ebr by die skool aangehou is.<\/p>\n<p>Wilde aantygings is deur die polisie gemaak dat die veiligheidsmaatskappy verantwoordelik is vir die man se dood, maar toe veiligheidsmaatskappy se personeel die perseel verlaat het, was alles glo nog onder beheer.<\/p>\n<p>Gumbu s\u00ea die veiligheidsmaatskappy se optrede op die misdaadtoneel word ondersoek.<\/p>\n<p>Skoolhoof Rina Pretorius s\u00ea sy is aangeraai om geen kommentaar oor die aangeleentheid te lewer nie.<\/p>\n<p>Die laerskool moes in 2014 &#8216;n reuse geldinsamelingspoging van stapel stuur vir &#8216;n beter sekuriteitstelsel vir die skool nadat hulle op 8 September beroof is.<\/p>\n<p>Die skool is vanjaar 103 jaar oud en ten spyte van talle briewe wat hulle aan die Departement van Onderwys gestuur het, ontvang hulle geen hulp of ondersteuning vir die beveiliging van die onderwysers en leerlinge nie.<\/p>\n<p>Die onderwysdepartement bied slegs berading aan vir slagoffers van misdaad.<\/p>\n<p>Bron: Rekord Moot<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>&#8216;n Moord word ondersoek nadat \u2019n lyk Maandagoggend by Laerskool Wonderboom-Suid in Pretoria gevind is. Polisiewoordvoerder adjudant-offisier Hero Gumbu s\u00ea die oorsaak van die man se dood is nog onbekend en niemand is tot dusver in hegtenis geneem nie. Die Gauteng departement van onderwys is nie bewus van die voorval nie. &#8216;n Veiligheidsmaatskappy-woordvoerder s\u00ea hulle &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37077\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Lyk by laerskool: Polisie, veiligheidsmaatskappy beskuldig mekaar&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37082,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[21202,12928,218,2851,6745,17058],"class_list":["post-37077","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aanhouding","tag-lyk","tag-misdaad","tag-polisie","tag-skool","tag-wonderboom-suid"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37077","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37077"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37077\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37082"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37077"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37077"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37077"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}