{"id":37008,"date":"2016-03-04T09:28:12","date_gmt":"2016-03-04T07:28:12","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37008"},"modified":"2016-03-04T09:51:47","modified_gmt":"2016-03-04T07:51:47","slug":"oproeriges-by-uv-verval-in-onsamehangende-diskoers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37008","title":{"rendered":"Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers"},"content":{"rendered":"<p>Lede van die Universiteit van Kaapstad se #RhodesMustFall-beweging het hul steun vir aktiviste aan die Universiteit van die Vrystaat uitgespreek.<\/p>\n<p>Twee UK-studente was teenwoordig by die byeenkoms oor rassisme by die UV se Equitassaal.<\/p>\n<p>Mohamed Abdullah het ges\u00ea die doelwitte van #UnsilenceUFS, hoop om die vermeende institusionele rassisme te veg by die universiteit.<\/p>\n<p>Die nuwe beweging beplan protes op &#8216;n paar plekke op die Bloemfontein-kampus vandag.<\/p>\n<p>Ondersteuners sal swart dra en hulle mond met kleefband bedek, tydens &#8216;n besoek aan onder meer Shimlapark en Huis Abram Fischer.<\/p>\n<p>Abdullah s\u00ea hulle sal poog om die UV se kultuur en instellings te &#8220;dekoloniseer&#8221;, omdat die gedagte gewild is by swart studente regoor die land.<\/p>\n<p>Hy glo hierdie kwessies moet by alle Afrika-universiteite aangespreek word.<\/p>\n<p>Abdullah kon egter nie &#8216;n helder uiteensetting van dekolonisering gee nie, en het in sy onsamehangende gebrabbel daaroor China se grootste taal met &#8220;Westerse sukses&#8221; gelykgestel.<\/p>\n<p>&#8220;Wat is die sosiale dinamika? As ons kyk na die geskiedenis. Watter geskiedenis word aangebied? Tale, hoekom is dit dat ons ho\u00ebrskole fokus op Mandaryns in teenstelling met die werklike Afrika-tale? &#8216;n Gedekoloniseerde kurrikulum gaan daaroor om Afrika se gedagtes saam te vat, &#8216;n belegging in ons eie kennisproduksie, in plaas van om te weerspie\u00ebl wat suksesvol in die Weste is.&#8221;<\/p>\n<p>Die Vrystaatse universiteit het intussen &#8216;n beroep op studente gedoen om enige vorm van intimidasie en teistering by owerhede aan te meld. <\/p>\n<p>Dit volg nadat studente hulle kommer oor die teenwoordigheid van &#8216;n privaat veiligheidsmaatskappy op die Bloemfontein-kampus uitgespreek het. <\/p>\n<p>Die vise-rektor vir eksterne sake, Choice Makhetha s\u00ea maatskappy is ingebring om beheer te h\u00ea oor voorvalle op die kampus.<\/p>\n<p>Hulle beweer dat veiligheidspersoneel hulle intimideer en teister, maar volgens ooggetuies word hulle verhoed om verdere geweld te pleeg.<\/p>\n<p>Die rektor en visekanselier van die Universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen het ook &#8216;n beroep op die regering gedoen om die finansieringsmodel vir ho\u00ebronderwysinstellings te verander. <\/p>\n<p>Jansen het nuwe fondsinsamelingsinisiatief vir arm studente in Kaapstad geloods.<\/p>\n<p>Die departement van Ho\u00ebr Onderwys s\u00ea intussen die aandrang deur studente dat sommige visekanseliers van universiteite afgedank moet word, sal nie slaag nie. <\/p>\n<p>Die adjunkminister, Mduduzi Manana s\u00ea die minister het nie die bevoegdheid om &#8216;n visekanselier af te dank nie, aangesien die visekanselier of rektor regstreeks aanspreeklik is teenoor die universiteitsraad. <\/p>\n<p>Manana het gereageer op oproepe deur betogende studente dat die rektor van die universiteit van die Vrystaat, Jonathan Jansen afgedank word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Lede van die Universiteit van Kaapstad se #RhodesMustFall-beweging het hul steun vir aktiviste aan die Universiteit van die Vrystaat uitgespreek. Twee UK-studente was teenwoordig by die byeenkoms oor rassisme by die UV se Equitassaal. Mohamed Abdullah het ges\u00ea die doelwitte van #UnsilenceUFS, hoop om die vermeende institusionele rassisme te veg by die universiteit. Die nuwe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37008\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproeriges by UV verval in onsamehangende diskoers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37009,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[167,5311,19207,4975,22237,7331,6307],"class_list":["post-37008","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaans","tag-china","tag-dekolonisering","tag-kovsies","tag-mandaryns","tag-uv","tag-vrystaat"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37008","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37008"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37008\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37009"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37008"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37008"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37008"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}