{"id":37000,"date":"2016-03-04T08:33:47","date_gmt":"2016-03-04T06:33:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=37000"},"modified":"2016-03-04T08:36:51","modified_gmt":"2016-03-04T06:36:51","slug":"ses-aangehou-na-vergeldingsaanvalle-op-saluut","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=37000","title":{"rendered":"Ses aangehou na vergeldingsaanvalle op saluut"},"content":{"rendered":"<p>Ses mense is die week in Lyon, Frankryk in hegtenis geneem na twee strafekspedisies teen mense wat hulle beskuldig van die &#8220;quenelles&#8221; op die Internet, het &#8216;n geregtelike bron ges\u00ea. <\/p>\n<p>Twee mense is reeds aangekla het die Lyon-dagblad, Le Progr\u00e8s, berig.<\/p>\n<p>Die &#8220;quenelle&#8221; is &#8216;n oneerbiedige saluut wat deur die Franse skrywer Alain Soral en die komediant Dieudonn\u00e9 gewild gemaak is en in Duitsland strafbaar is.<\/p>\n<p>Die vigilantes, glo van die Joodse gemeenskap, het die twee strafekspedisies verlede naweek in Lyon en Villeurbanne, gelei.<\/p>\n<p>Die &#8220;quenelle&#8221; word as &#8216;n anti-Semitiese gebaar beskou deur anti-rassisme verenigings en het gewild geraak nadat dit verskyn het op veldtogplakkate vir Dieudonn\u00e9 wat in 2009 aan die Europese verkiesings deelgeneem het.<\/p>\n<p>Die eerste sogenaamde strafekspedisie het Saterdagaand plaasgevind rondom 23 uur, toe &#8216;n groep &#8216;n werknemer van die gewilde<em> Mama Shelter<\/em> restaurant aangeval het in die sewende arrondissement van Lyon. <\/p>\n<p>Veertig mense, volgens Le Progr\u00e8s, het deelgeneem aan die aanval, waarna skermutselinge uitgebreek het en traangas gegooi is. Hulle is deur sekuriteitsagente teruggedryf en die werknemer is nie beseer nie.<\/p>\n<p>Die tweede aanval het Sondagaand plaasgevind in Villeurbanne. Hierdie keer het &#8216;n groep van ses mense &#8216;n man aangerand en daarna toegesluit in die kattebak van &#8216;n motor.<\/p>\n<p>Hulle het die &#8220;oortreder&#8221; glo aanlyn opgespoor. Ses mense word daarvan verdink dat hulle deelgeneem het aan beide aanvalle. <\/p>\n<p>Die aanklaer het &#8216;n kriminele ondersoek gelas vir &#8220;misbruik en skending van die wetgewing op wapens,&#8221; &#8220;aanhitsing tot &#8216;n gewapende byeenkoms&#8221; en &#8220;ernstige vrywillige geweld&#8221;, wat strafbare oortredings onder Franse wetgewing is.<\/p>\n<p>Die ses persone het geen kriminele rekord nie. <\/p>\n<p>Di\u00e9 jongste voorval in die Lyon-area, kom nadat vier kelners wat by &#8216;n byderwetse kroeg werk, afgedank is omdat hulle die &#8220;quenelle&#8221; op hul perseel getoon het.<\/p>\n<blockquote class=\"twitter-tweet\" data-lang=\"en\">\n<p lang=\"fr\" dir=\"ltr\"><a href=\"https:\/\/twitter.com\/hashtag\/Lyon?src=hash\">#Lyon<\/a> : quatre serveurs du First mis \u00e0 pied pour avoir fait &quot;une quenelle&quot; <a href=\"http:\/\/t.co\/e9wo4F5oCl\">http:\/\/t.co\/e9wo4F5oCl<\/a> par <a href=\"https:\/\/twitter.com\/lyonmag\">@lyonmag<\/a> <a href=\"http:\/\/t.co\/Px0xgslYsz\">pic.twitter.com\/Px0xgslYsz<\/a><\/p>\n<p>&mdash; Actualit\u00e9 \u00e0 Lyon (@pictanews) <a href=\"https:\/\/twitter.com\/pictanews\/status\/415153697170399232\">December 23, 2013<\/a><\/p><\/blockquote>\n<p><script async src=\"\/\/platform.twitter.com\/widgets.js\" charset=\"utf-8\"><\/script><\/p>\n<p>Dit het iets van &#8216;n nasionale sport in Frankryk geword om Sosialistiese politici in die openbaar vir &#8216;n fotosessie te benader en die quenelle-saluut te gee.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Ses mense is die week in Lyon, Frankryk in hegtenis geneem na twee strafekspedisies teen mense wat hulle beskuldig van die &#8220;quenelles&#8221; op die Internet, het &#8216;n geregtelike bron ges\u00ea. Twee mense is reeds aangekla het die Lyon-dagblad, Le Progr\u00e8s, berig. Die &#8220;quenelle&#8221; is &#8216;n oneerbiedige saluut wat deur die Franse skrywer Alain Soral en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=37000\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ses aangehou na vergeldingsaanvalle op saluut&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":37001,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[5227,1093,22234,16343,10907,16644,19135],"class_list":["post-37000","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-duitsland","tag-frankryk","tag-lyon","tag-manuel-valls","tag-nazi","tag-quenelle","tag-saluut"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37000","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=37000"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/37000\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/37001"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=37000"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=37000"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=37000"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}