{"id":36980,"date":"2016-03-03T07:56:53","date_gmt":"2016-03-03T05:56:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36980"},"modified":"2016-03-03T09:06:14","modified_gmt":"2016-03-03T07:06:14","slug":"moskou-vrees-terreuraanval-na-makabere-kop-episode","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36980","title":{"rendered":"Moskou vrees terreuraanval na makabere kop-episode"},"content":{"rendered":"<p>Gjultsjhekhra Bobokulowa, \u2019n kinderoppasser wat verdink word van moord op die kind in haar sorg, het in &#8216;n hof in Moskou, Rusland verskyn. <\/p>\n<p>Russiese polisie het die vrou in \u2019n hijab, wat die onthoofde kop van \u2019n kind Maandag buite \u2019n metro-stasie in Moskou rondgeswaai het, grond toe gedwing en haar van moord aangekla. <\/p>\n<p>Die voorval het vrese vir \u2019n Islamitiese terroriste-aanval in Rusland verhoog.<\/p>\n<p>Die makabere episode is op kamera vasgevang deur verbygangers, en toon beeldmateriaal van die moslemvrou in &#8216;n swart sluier wat ronddwaal in die straat met die afgekapte kop &#8216;n kleuter wat sy hoog in die lug hou.<\/p>\n<p>&#8220;Ek is &#8216;n terroris, ek wil jou dood h\u00ea,&#8221; skree sy in &#8216;n swaar aksent. Die vermoorde meisie was 3 of 4 jaar oud, het hulle ges\u00ea. Sy het glo ges\u00ea Allah het haar aanges\u00ea om dit te doen.<\/p>\n<p>Nuusagentskappe het &#8216;n polisie-bron aangehaal wat ges\u00ea het die 38-jarige vrou was glo onder die invloed van een of ander middel, maar dit kon nie bevestig word nie.<\/p>\n<p>Immigrasie-owerhede het aan die media ges\u00ea die vrou is &#8216;n onwettige immigrant uit die voormalige Sowjet-republiek van Oesbekistan.<\/p>\n<p>Voortgesette moslemgeweld het in Februarie die lewens van minstens 670 mense in Irak ge\u00ebis van wie tweederdes burgerlikes was, het die Verenigde Nasies intussen bekend gemaak.<\/p>\n<p>\u2019n Verdere 1 290 mense is gewond van wie 1 050 burgerlikes was. In Januarie is minstens 849 mense en 1 450 gewond.<\/p>\n<p>In Februarie het die veiligheidstoestand in die land aansienlik verswak met twee massiewe bomaanvalle binne enkele dae deur die Islamitiese Staat (ISIS) groep onderskeidelik op die dorp, Muqdadiyah en in Bagdad waarin minstens 110 mense dood is.<\/p>\n<p>Alhoewel Irakse troepe sedert verlede jaar sleuteloorwinnings teen ISIS behaal het, het die lank verwagte veldtog om Mosul te herower, die belangrikste stad wat die militante beheer, nog nie begin nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Gjultsjhekhra Bobokulowa, \u2019n kinderoppasser wat verdink word van moord op die kind in haar sorg, het in &#8216;n hof in Moskou, Rusland verskyn. Russiese polisie het die vrou in \u2019n hijab, wat die onthoofde kop van \u2019n kind Maandag buite \u2019n metro-stasie in Moskou rondgeswaai het, grond toe gedwing en haar van moord aangekla. Die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36980\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Moskou vrees terreuraanval na makabere kop-episode&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36983,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,5361,7303,2078,7829],"class_list":["post-36980","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-islam","tag-moskou","tag-rusland","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36980","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36980"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36980\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36983"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36980"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36980"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36980"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}