{"id":3698,"date":"2008-12-12T12:00:08","date_gmt":"2008-12-12T12:00:08","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3698"},"modified":"2008-12-12T12:00:08","modified_gmt":"2008-12-12T12:00:08","slug":"navo-patrollie-dood-drie-afghaanse-burgerlikes","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3698","title":{"rendered":"NAVO-patrollie dood drie Afghaanse burgerlikes"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/navosoldate_afghanistan.jpg\" width=\"240\" height=\"171\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">NAVO-soldate in Afghanistan<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>NAVO alliansietroepe het drie burgerlikes gedood en verskeie ander in  die suidweste van Afghanistan gewond nadat die bus waarin hulle gery  het, nie ag geslaan het op waarskuwingskote nie, s&ecirc; die alliansie.<\/p>\n<p>Die patrollie het gevuur toe die minibus aangehou het om in hulle  rigting te snel na waarskuwingskote, aldus &#39;n persverklaring.<\/p>\n<p>Amerikaanse en NAVO-geleide magte dra waarskuwingstekens op hulle  voertuie om Afghaanse bestuurders te waarsku om hulle afstande te hou,  in vrees vir selfmoordkarbomaanvalle.<\/p>\n<p>&ldquo;Drie Afghane is vandag dood in die Sajed Abad Distrik van Wardak  provinsie tydens &#39;n &lsquo;verhoging van magstoepassing,&rsquo;&rdquo; s&ecirc; die verklaring.<\/p>\n<p>Die patrollie het aanvanklik waarskuwingskote geskiet en het toe in die  busenjin gevuur toe die bestuurder nie wou stop nie, s&ecirc; dit voorts.<\/p>\n<p>&ldquo;Ten spyte hiervan het die bus aangehou in die rigting van die  patrollie. Derhalwe was die patrollie gedwing om uit selfverdediging op  die bus te vuur.&rdquo;<\/p>\n<p>Die patrollie het die gewondes op die toneel behandel en  koalisievliegtuie het later die gewondes na internasionale milit&ecirc;re  hospitale ontruim.<\/p>\n<p>&#39;n Segsman vir die magte s&ecirc; hulle weet nie presies hoeveel burgerlikes  in die voorval beseer is nie.<\/p>\n<p>Die patrollie het gevuur toe die minibus aangehou het om in hulle  rigting te snel na waarskuwingskote, aldus &#39;n persverklaring.<\/p>\n<p>Amerikaanse en NAVO-geleide magte dra waarskuwingstekens op hulle  voertuie om Afghaanse bestuurders te waarsku om hulle afstande te hou,  in vrees vir selfmoordkarbomaanvalle.<\/p>\n<p>&ldquo;Drie Afghane is vandag dood in die Sajed Abad Distrik van Wardak  provinsie tydens &#39;n &lsquo;verhoging van magstoepassing,&rsquo;&rdquo; s&ecirc; die verklaring.<\/p>\n<p>Die patrollie het aanvanklik waarskuwingskote geskiet en het toe in die  busenjin gevuur toe die bestuurder nie wou stop nie, s&ecirc; dit voorts.<\/p>\n<p>&ldquo;Ten spyte hiervan het die bus aangehou in die rigting van die  patrollie. Derhalwe was die patrollie gedwing om uit selfverdediging op  die bus te vuur.&rdquo;<\/p>\n<p>Die patrollie het die gewondes op die toneel behandel en  koalisievliegtuie het later die gewondes na internasionale milit&ecirc;re  hospitale ontruim.<\/p>\n<p>&#39;n Segsman vir die magte s&ecirc; hulle weet nie presies hoeveel burgerlikes  in die voorval beseer is nie. <\/p>\n<\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/aromatizatory_\/\">\u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c \u0432\u043e\u0440\u043e\u043d\u0435\u0436 \u0430\u0440\u043e\u043c\u0430\u0442\u0438\u0437\u0430\u0442\u043e\u0440\u044b<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/zaxid.net\/viktor_shokin_zvilniv_prokurora_harkova_n1341826\">\u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>NAVO-soldate in Afghanistan NAVO alliansietroepe het drie burgerlikes gedood en verskeie ander in die suidweste van Afghanistan gewond nadat die bus waarin hulle gery het, nie ag geslaan het op waarskuwingskote nie, s&ecirc; die alliansie. Die patrollie het gevuur toe die minibus aangehou het om in hulle rigting te snel na waarskuwingskote, aldus &#39;n persverklaring. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3698\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;NAVO-patrollie dood drie Afghaanse burgerlikes&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53],"tags":[3377,3394,162,3539,21089,165],"class_list":["post-3698","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","tag-beeld","tag-die-burger","tag-internasionale-nuus","tag-navo-patrollie-dood-drie-afghaanse-burgerlikes","tag-nuus","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3698","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3698"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3698\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3698"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3698"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3698"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}