{"id":36945,"date":"2016-03-02T09:11:52","date_gmt":"2016-03-02T07:11:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36945"},"modified":"2016-03-02T09:11:52","modified_gmt":"2016-03-02T07:11:52","slug":"einde-van-aardklop-n-kopseer-vir-swartmag-aanhangers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36945","title":{"rendered":"Einde van Aardklop &#8216;n kopseer vir swartmag-aanhangers"},"content":{"rendered":"<p>Die be\u00ebindiging van die Aardklop Nasionale Kunstefees is &#8216;n kopseer vir kunstenaars wat di\u00e9 anti-Afrikaanse platform benut het.<\/p>\n<p>Die sangeres Amanda Strydom s\u00ea dat die nuus van Aardklop se be\u00ebindiging in sy huidige formaat as \u2019n groot skok vir die kunstenaarsgemeenskap kom.<\/p>\n<p>Die akteur Paul du Toit van Binnelanders-faam, wat ook verlede jaar in die verhoogproduksie Hemelruim tydens Aardklop te sien was, het Strydom se kommer gedeel.<\/p>\n<p>Die opmerkings volg na die Aardklop Stigting se raad van direkteure onlangs besluit het dat die huidige besigheidsmodel nie meer gepas is om die doelwitte van die fees te bevorder nie. <\/p>\n<p>Aardklop-voorsitter, Louise Barretto, het in \u2019n verklaring ges\u00ea die Aardklop Stigting sal nou op nuwe, innoverende modelle fokus om die uitvoerende kunste te bevorder en ondersteun. <\/p>\n<p>Luidens die verklaring sal veranderinge eersdaags bekend gemaak word. <\/p>\n<p>Veteraan akteur Andr\u00e9 Stoltz verwelkom egter die Aardklop Stigting se besluit.<\/p>\n<p>Stoltz s\u00ea feesgangers soek &#8216;n kultuur-inspuiting. \u201cDaarna bly hulle die res van die jaar tuis en kyk televisie of DVD\u2019s. \u2019n Mens moet eerder die kultuur-aktiwiteite deur die jaar versprei sodat dit \u2019n meer volhoubare situasie is vir teaterpraktisyns. Die hele kunstefeesmodel moet onder die loep geneem word.\u201d<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die be\u00ebindiging van die Aardklop Nasionale Kunstefees is &#8216;n kopseer vir kunstenaars wat di\u00e9 anti-Afrikaanse platform benut het. Die sangeres Amanda Strydom s\u00ea dat die nuus van Aardklop se be\u00ebindiging in sy huidige formaat as \u2019n groot skok vir die kunstenaarsgemeenskap kom. Die akteur Paul du Toit van Binnelanders-faam, wat ook verlede jaar in die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36945\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Einde van Aardklop &#8216;n kopseer vir swartmag-aanhangers&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36946,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[4117,22220,8872,18956],"class_list":["post-36945","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-aardklop","tag-amanda-strydom","tag-kunstefees","tag-teater"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36945","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36945"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36945\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36946"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36945"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36945"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36945"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}