{"id":36936,"date":"2016-03-02T08:43:58","date_gmt":"2016-03-02T06:43:58","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36936"},"modified":"2016-03-02T08:53:58","modified_gmt":"2016-03-02T06:53:58","slug":"rassepolarisasie-op-uv-kampus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36936","title":{"rendered":"Rassepolarisasie op UV-kampus"},"content":{"rendered":"<p>Die groot ontplooiing van polisielede asook private sekuriteitswagte op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat, volg nadat chaos verlede week daar uitgebreek het.<\/p>\n<p>&#8216;n Polisiehelikopter het Dinsdag die situasie gemonitor.<\/p>\n<p>Swart studente het &#8216;n rasseoorlog teen wittes verklaar deur wittes uit koshuise te verwilder en Afrikaanse kultuursimbole aan te val en te beskadig.<\/p>\n<p>Die meeste klasse is ontwrig weens griewe van swart skoonmakers wat voorgehou is as &#8216;n verskoning om wittes te teiken. Studentebotsings het hoofsaaklik op &#8216;n rassegrondslag plaasgevind.<\/p>\n<p>Alhoewel klasse hervat is by die UV-kampus, loop die onderliggende spanning nog diep.<\/p>\n<p>Wit studente het die chaos as sinneloos beskryf en ges\u00ea dit het hul studies benadeel omdat roosteraanpassings en toetsvoorbereiding met die verlore week baie druk hulle plaas.<\/p>\n<p>Hulle het geen simpatie met die oproeriges se lukraak griewe gehad nie.<\/p>\n<p>Swart studente het die polisieteenwoordigheid skerp gekritiseer en ges\u00ea &#8220;oplossings&#8221; kan nie gevind word as daar so &#8220;baie&#8221; SAPD-lede op die kampus is nie.<\/p>\n<p>Die studenteraad het Dinsdag die vredesoptog op die kampus geboikot omdat transformasie nie genoeg aandag kry nie. <\/p>\n<p>Twintig studente met hulle monde toegebind betoog buite die plek waar die opgtog gehou word. Hulle s\u00ea swart studente word by die universiteit stilgemaak. <\/p>\n<p>Daar was min belangstelling in die optog, alhoewel die rektor, Jonathan Jansen deelgeneem het. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die groot ontplooiing van polisielede asook private sekuriteitswagte op die Bloemfontein-kampus van die Universiteit van die Vrystaat, volg nadat chaos verlede week daar uitgebreek het. &#8216;n Polisiehelikopter het Dinsdag die situasie gemonitor. Swart studente het &#8216;n rasseoorlog teen wittes verklaar deur wittes uit koshuise te verwilder en Afrikaanse kultuursimbole aan te val en te beskadig. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36936\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Rassepolarisasie op UV-kampus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36937,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4976,8585,9730,7331],"class_list":["post-36936","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-bloemfontein","tag-kampus","tag-rassepolarisasie","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36936","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36936"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36936\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36937"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36936"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36936"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36936"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}