{"id":36918,"date":"2016-03-01T14:33:02","date_gmt":"2016-03-01T12:33:02","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36918"},"modified":"2016-03-01T15:38:05","modified_gmt":"2016-03-01T13:38:05","slug":"sakp-weier-anti-kommunis-walus-se-parool","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36918","title":{"rendered":"SAKP weier anti-kommunis Walu\u015b se parool"},"content":{"rendered":"<p>Janusz Walu\u015b sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak.<\/p>\n<p>Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat &#8220;dialoog&#8221; met die Hani-familie en die SAKP nodig is om Walu\u015b se vrylating te verseker.<\/p>\n<p>Die 63-jarige Walus is reeds parool toegestaan deur die paroolraad, maar die minister dwarsboom die proses.<\/p>\n<p>Die Pools-gebore anti-kommunis Walu\u015b het al byna 23 jaar in die tronk deurgebring nadat hy skuldig bevind is aan die moord op Chris Hani.<\/p>\n<p>Pole het as buurstaat van die Sowjetunie voor 1989 swaar gely onder die verskriklike juk van kommunisme.<\/p>\n<p>In 1946 is &#8216;n bekookte nasionale referendum gehou wat gelei het tot die nasionalisering van medium- en swaar nywerhede, en toegelaat het dat die kommuniste &#8216;n beslissende rol in nasionale sake speel. Dit het tot grootskaalse armoede en ellende gelei.<\/p>\n<p>Walu\u015b is saam met die voormalige politikus, Clive Derby-Lewis, tot lewenslange tronkstraf vir moord op die SAKP-leier gevonnis.<\/p>\n<p>Hani is buite sy huis in Boksburg in 1993 doogeskiet. FW de Klerk het dadelik &#8216;n boodskap van meegevoel aan die SAKP gestuur waarin hy die dood van Hani betreur het.<\/p>\n<p>By Hani se begrafnis het sy medekommuniste hom egter geloof dat hy juis nie &#8216;n &#8220;man van vrede&#8221; was nie.<\/p>\n<p>Walu\u015b gaan die hof versoek om die minister se besluit te hersien nadat hy die parool geweier het, en met &#8216;n hofbevel probeer dwing om hom vry te laat soos die paroolraad aanbeveel het.<\/p>\n<p>Walu\u015b en Derby-Lewis is albei skuldig bevind op aanklagte dat hulle beplan het om die kommunis Hani te vermoor.<\/p>\n<p>Derby-Lewis het verlede jaar mediese parool ontvang n\u00e1 &#8216;n bitter stryd met die SAKP, maar moet sy laaste dae onder huisarres deurbring.<\/p>\n<p>&#8216;n Vorige minister van korrektiewe dienste, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, het Walu\u015b se paroolaansoek in 2011 afgekeur.<\/p>\n<p>Walu\u015b is aanvanklik die doodstraf opgel\u00ea, maar dit is tot lewenslange tronkstraf gewysig toe die doodstraf n\u00e1 die &#8217;94-verkiesings afgeskaf is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Janusz Walu\u015b sal Dinsdag weer poog om die politieke stryd om op parool vrygelaat te word, aan te pak. Die minister van justisie en korrektiewe dienste, Michael Masutha, gebruik die verskoning dat &#8220;dialoog&#8221; met die Hani-familie en die SAKP nodig is om Walu\u015b se vrylating te verseker. Die 63-jarige Walus is reeds parool toegestaan deur &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36918\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;SAKP weier anti-kommunis Walu\u015b se parool&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36922,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[10122,22217,4708,11800,8009],"class_list":["post-36918","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-chris-hani","tag-januz-walus","tag-kommunisme","tag-pole","tag-sakp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36918","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36918"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36918\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36922"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36918"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36918"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36918"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}