{"id":369,"date":"2007-04-28T15:45:49","date_gmt":"2007-04-28T15:45:49","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=369"},"modified":"2007-04-28T15:45:49","modified_gmt":"2007-04-28T15:45:49","slug":"max-du-preez-apologeet-vir-britse-oorlogsmisdadigers","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=369","title":{"rendered":"Max du Preez, apologeet vir Britse oorlogsmisdadigers?"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe ek twee jaar gelede verwys het na die seksuele wandade van die Britse weermag in 1900 wat in Andries Raath se twee boeke, <em>Moederleed<\/em> en <em>Kampsmarte<\/em> voorkom, is daar aanvanklik sensuur toegepas. Ek herinner my dat ek &rsquo;n brief daaroor aan LitNet gerig het wat dit nie wou publiseer nie. LitNet publiseer gereeld bydraes waarin Afrikaners beswadder of verguis word, maar die Britse Ryk en sy soldate is skynbaar kroonwild.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mettertyd het ek egter wel daarin geslaag om iets oor die verkragtings ges&ecirc; te kry, wat &rsquo;n <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/www.oulitnet.co.za\/seminaar\/wolf_memory_politics.asp#51\">artikel<\/a> van ene dr. Loammi Wolf op dieselfde LitNet ontlok het waarin sy dr. Wilhelm Vallentin se boek, <em>Hunnen in S&uuml;d-Afrika<\/em>, verdag probeer maak het. Omdat Vallentin &rsquo;n Duitser was &ndash; en alle Duitsers is mos boos in die lig van die Nazi-episode &ndash; is sy getuienis verdag, was min of meer die strekking van haar argument.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Toe Max du Preez my weer <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/152.111.1.251\/argief\/berigte\/dieburger\/2007\/04\/14\/BJ\/4\/MIntrap14-281.html\">twee weke gelede<\/a> in Naspers se <em>By<\/em>, wat in <em>Beeld<\/em>, <em>Die Burger<\/em> en <em>Volksblad<\/em> as bylaag versprei word, tot leuenaar maak, het ek gepoog om repliek te lewer, maar weereens het die sensuurbyl geval. Max du Preez, Antjie Krog, Jonathan Jansen, Wilhelm Jordaan, Hein Willemse en die ander klomp Boerehaatspuite wat in Nasperskoerante skryf, het carte blanche om ons volk aan die skandpaal te bind en ons as Nazi&rsquo;s, rassiste en volksmoordenaars uit te kryt. Want haatspraak teen die Afrikaner, selfs die vryheidsliedjie &ldquo;kill a Boer, kill a farmer&rdquo; soos ons wonderlike Menseregtekommissie al bevind het, is mos &ldquo;vryheid van spraak&rdquo;. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar wee die persoon wat dit waag om die Britse geskiedenis in di&eacute; land, asook die oorlogsmisdade wat Haar Majesteit se troepe op ons grondgebied gepleeg het, in herinnering te roep. Dan is daar sensuur en versigtigheid. Terwyl die Afrikaner elke dag oor die kop geknuppel word met &ldquo;die verlede&rdquo; wat in Suid-Afrika al &rsquo;n konnotasie soos &ldquo;die hel&rdquo; of die &ldquo;strafkamp&rdquo; verkry het, moet ons liewe Engelse landgenote se gevoelens tog nie seergemaak word nie, om van die spul Britte op hul nat eiland nie te praat nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Hoe meer ek oor ons onlangse geskiedenis lees, hoe meer kom ek onder die indruk dat die Engelse, sowel plaaslik as in die moederland, &rsquo;n reuse-aandeel gehad het in die Afrikaner se ondergang en die totstandkoming van cie huidige rassistiese, korrupte, gewelddadige en onregverdige bestel. Die minagting wat die Britte vir die Afrikaner koester, is steeds teenwoordig. Kyk maar net na die histerie wat enkele jare gelede in die Britse pers rondom die rugbyspeler Geo Cronj&eacute; losgebars het toe di&eacute; nie &rsquo;n hotelkamer met &rsquo;n gekleurde speler wou deel nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Ons weet natuurlik dat Britse mans graag hotelkamers met mekaar deel, veral ministers in hulle regering wat af en toe moet bedank as hul homofiele eskapades op die lappe kom. Moontlik is dit die onderliggende rede waarom die Engelse pers so histeries oor Geo Cronj&eacute; tekere gegaan het. Die Britse leier van die w&ecirc;reldwye anti-apartheidsbeweging, Trevor Huddleston, was self &rsquo;n man wat van kindermolestering aangekla is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Tydens die bosoorlog het Suid-Afrikaanse soldate dikwels lede van Swapo gevang en hulle agterna deur &rsquo;n proses van sielkundige behandeling teen hul vorige gevegsmag &ldquo;gedraai&rdquo;. Sulke oud-Swapo&rsquo;s het blykbaar van die beste soldate in Koevoet en 32-bataljon geword.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Mense soos Max du Preez is blykbaar op &rsquo;n soortgelyke wyse gebreinspoel en teen die Afrikaner &ldquo;gedraai&rdquo;. Min Engelse in di&eacute; land het al ooit soveel anti-Afrikanerpropaganda kwytgeraak soos Max du Preez. Selfs nie eens &rsquo;n hedendaagse Brit sal die wandade van die Britse Ryk in di&eacute; land met soveel passie probeer verontskuldig soos &ldquo;Mad Max&rdquo; in vandag se <em>By<\/em> doen nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wat hy doen, is verwerplik en is gelykstaande aan sogenaamde &ldquo;holocaust-ontkenning&rdquo; wat in die meeste Europese lande, veral natuurlik in Duitsland, &rsquo;n strafbare oortreding is. Die Afrikaner het nog nooit &rsquo;n misdaad teen die mensdom gepleeg nie, die Britte wel deur hul volksmoord op ons kinders en verkragting van ons vroue honderd jaar gelede.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Twee weke gelede het Max du Preez die volgende in die <em>By<\/em> beweer: &ldquo;Nie in een van die ooggetuieverslae of boeke deur oorlewendes van die kampe word verkragtings eers genoem nie.&rdquo; Met ander woorde, daar was geen verkragtings deur die Britse troepe nie. Vandag skryf hy in die einste <em>By<\/em>: &ldquo;Daar is geen twyfel nie dat daar wel Boerevroue en -meisies was wat deur die Britse soldate verkrag is.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Duidelik stem die man se m&ocirc;re- en aandpraatjies nie ooreen nie. Of moontlik erken hy dat daar verkragtings plaasgevind het, maar net min en in elk geval was sulke dade na sy mening nie ernstig nie. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Max du Preez is &rsquo;n joernalistieke hoer sonder enige beginsels. Die vraag oor wie sy koerant, <em>Die Vrye Weekblad<\/em>, destyds gefinansier het, is nog nooit beantwoord nie. Daar was egter net een buitelandse organisasie wat in die tagtigerjare groot bedrae geld rondgestrooi het om die ou regering te ondermyn, en dit was die International Defence and Aid Fund waarvan Trevor Huddleston &rsquo;n trustee was.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Groot bedrae Sweedse en ander Skandinawiese geld is via &rsquo;n geldwassery-onderneming wat vanuit die Sint Pauluskatedraal in Londen deur &rsquo;n priester en kanon, John Collins, bedryf is, aan elke Jan Rap en sy maat in Suid-Afrika oorbetaal. Solank as wat &rsquo;n individu of &rsquo;n organisasie bereid was om geweld teen die vorige bewind te pleeg of aan die propaganda-oorlog deel te neem, is hy of sy rojaal vanuit Londen befonds.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Is Max du Preez en <em>Die Vrye Weekblad<\/em> ook destyds vanuit Londen via IDAF befonds? Op &rsquo;n manier werk &ldquo;Mad Max&rdquo; dus waarskynlik reeds dekades lank vir die Engelse as &rsquo;n soort joernalistieke askari en propagandis om sy eie mense se skuldgevoel te vererger en hulle te demoraliseer.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Voordat hy &rsquo;n marionet van die pedofiel-priester Trevor Huddleston geword het wat vanuit Londen honderd miljoen pond in Suid-Afrika rondgestrooi het, was Max &rsquo;n vurige ondersteuner van die NP en apartheid, soos Chris Louw al voorheen geskryf het. Dat die politieke prostituut wat Max sy lewe lank nog is, hom nou onthul as apologeet vir Britse verkragters en oorlogsmisdadigers, kan niemand verbaas nie.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/malyshi-do-goda\/vse-dlja-kormlenija\/niblery-prorezyvateli-dlja-zubov-schetki\">\u0441\u0438\u043b\u0438\u043a\u043e\u043d\u043e\u0432\u044b\u0435 \u043f\u0440\u043e\u0440\u0435\u0437\u044b\u0432\u0430\u0442\u0435\u043b\u0438 \u0434\u043b\u044f \u0437\u0443\u0431\u043e\u0432 \u043a\u0443\u043f\u0438\u0442\u044c<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/otz.drivemir.ru\/object\/topcargo-perevozka-obemnih-gruzov\">topcargo \u0440\u0430\u0437\u0432\u043e\u0434<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/danr0000.jpg\" width=\"70\" height=\"90\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/boerehuiskl.JPG\" width=\"102\" height=\"74\" style=\"float: right;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Max du Preez is skynbaar besig om nou te vorder van ywerige propagandis vir die ANC tot apologeet vir die Britse Ryk. Hy beskou die grootskaalse verkragting van Boerevroue en -meisies tydens die Tweede Vryheidsoorlog as &rsquo;n &ldquo;detail van die geskiedenis&rdquo; soos een Franse politikus se gewraakte beskrywing van die Nazi-vergrype gelui het. Of soos Du Preez dit self <a target=\"_blank\" href=\"http:\/\/152.111.1.251\/argief\/berigte\/dieburger\/2007\/04\/14\/BJ\/4\/MIntrap14-281.html\">stel<\/a>, dit was bietjie &quot;nalatig en ongevoelig&quot; van die Britte om 27 000 vroue en veral kinders te laat doodgaan.<br \/> <\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[41],"tags":[505,154,504,21092],"class_list":["post-369","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c22-dan-roodt","tag-apologeet-vir-britse-oorlogsmisdadigers","tag-dan-roodt","tag-max-du-preez","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/369","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=369"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/369\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=369"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=369"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=369"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}