{"id":36898,"date":"2016-02-29T07:47:52","date_gmt":"2016-02-29T05:47:52","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36898"},"modified":"2016-02-29T09:12:20","modified_gmt":"2016-02-29T07:12:20","slug":"winnie-en-apartheidstamhoof-veg-saam-vir-qunu-huis","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36898","title":{"rendered":"Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis"},"content":{"rendered":"<p>Die AbaThembu koninklike familie wil buite die hof skik met Winnie Madikizela Mandela oor Mandela se huis in die gewese Transkei.<\/p>\n<p>Hulle vra dat sy haar twis met oudpresident Nelson Mandela se familie buite die hof besleg. Sy word intussen daarvan verdink dat sy verklarings vervals het.<\/p>\n<p>Die oudpresident se gewese vrou is van plan om sy testament Maandag in die Hooggeregshof in Mthatha uitmekaar te trek omdat die huis op Qunu in die Oos-Kaap opeis. <\/p>\n<p>Madikizela-Mandela voer aan dat sy ingevolge gewoontereg die wettige eienaar daarvan is, maar die oud-terroris het destyds die huis aan sy derde vrou, Graca Machel, nagelaat.<\/p>\n<p>Winnie se regsverteenwoordiger, Mvuzo Notyesi, s\u00ea hy is tevrede dat die regters wat die saak sal aanhoor, van ander dele van die land afkomstig is en nie van die Oos-Kaap nie. <\/p>\n<p>Winnie het &#8216;n uitval gehad met Dikgang Moseneke en Themba Sangoni, twee van die drie eksekuteurs van die Mandelaboedel oor die Qunu-huis.<\/p>\n<p>Betrekkinge tussen Moseneke en Madikizela-Mandela was nie altyd gespanne nie, want die adjunk-hoofregter het haar op versoek van Mandela in die Stompie Seipei-moordverhoor verteenwoordig.<\/p>\n<p>&#8216;n Oos-Kaapse stamhoof het in &#8216;n be\u00ebdigde verklaring Madikizela-Mandela se bewering gestaaf dat die grond waarop die eiendom gebou is, aan haar behoort.<\/p>\n<p>Die stamhoof Zwelidumile Mbande, is van die Mthentu Administrasie.<\/p>\n<p>Die AbaThembu koninklike familie het Winnie egter herhaaldelik versoek om nie die kwessie deur die howe te voer nie, maar om buite die hof te skik.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die AbaThembu koninklike familie wil buite die hof skik met Winnie Madikizela Mandela oor Mandela se huis in die gewese Transkei. Hulle vra dat sy haar twis met oudpresident Nelson Mandela se familie buite die hof besleg. Sy word intussen daarvan verdink dat sy verklarings vervals het. Die oudpresident se gewese vrou is van plan &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36898\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Winnie en apartheidstamhoof veg saam vir Qunu-huis&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36899,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[4938,2149,14621,14892,22212,6056,6793],"class_list":["post-36898","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-apartheid","tag-mandela","tag-qunu","tag-stamhoof","tag-stompie-sepei","tag-terrorisme","tag-xhosas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36898","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36898"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36898\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36899"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36898"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36898"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36898"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}