{"id":3687,"date":"2008-12-11T23:23:58","date_gmt":"2008-12-11T23:23:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3687"},"modified":"2008-12-11T23:23:58","modified_gmt":"2008-12-11T23:23:58","slug":"jong-kommuniste-wil-jeug-in-uniform-sien","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3687","title":{"rendered":"Jong kommuniste wil jeug in uniform sien"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/sakpembleem.jpg\" width=\"107\" height=\"101\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/span>Milit&ecirc;re diens kan binnekort terug wees indien die jong kommuniste hulle sin kry. Die kommunistiese jeugliga het die weermag gevra om hulle deure oop te maak om aan jongmense werksgeleenthede te kan gee en om voor te berei indien die land enige dade van aggressie moet weerstaan, maar het geweier om dit milit&ecirc;re diensplig te noem.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Ligasekretaris, Buti Manamela het ges&ecirc; &#39;n voorstel vir die bekendstelling van milit&ecirc;re opleiding sal by die liga se vierdaagse nasionale konferensie wat Donderdag in Johannesburg begin, bekendgestel word.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Dit gaan nie werklik daaroor dat ons in gevaar verkeer nie, maar ek dink ons moet voorbereid wees indien ons binnegeval word,&quot; het Manamela gister ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Dit is dus belangrik om die jeug te mobiliseer vir milit&ecirc;re vaardighede. Dit sal ook werkloosheid, misdaad, dissipline en algemene toegang vir swart jeugdiges aanspreek, het hy bygevoeg. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Manamela het voorgestel dat jongmense ingeskryf word by milit&ecirc;re instellings nadat hulle matriek voltooi het. Hy het geweier om dit diensplig te noem.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die befondsing vir die projek sal gevind word deur &#39;n deel van die geld van die Nasionale Vaardigheidsfonds wat vir die dienstesektoropleidingsowerhede (setas) geoormerk is te gebruik.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Dit moet verstaan word as &#39;n vorm van diensplig&#8230;binne die konteks&nbsp; van die van die huidige ingerypgin in die vorm van setas waar jong mense &#39;n spesifieke salaris verdien, oor &#39;n tydperk van &#39;n jaar of so, en waar hulle spesifieke ondervinding opdoen waarmee hulle dan elders kan gaan werk soek,&quot; het die Jeugliga se adjunksekretaris, Khaye Nkwanyana, ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Manamela het ook gevra dat die rol van die jeug gedurende vredestyd bespreek moet word, en het ges&ecirc; dat die milit&ecirc;re magte aangewend moes word in KwaZulu-Natal gedurende die storms om inwoners wat gestrand was te red, en dat hulle ook kon help om bosbrande te beveg in Mpumalanga en die Wes-Kaap. &quot;Ons siening is dat soldate in vredestyd aangewend moet word vir humanit&ecirc;re diens,&quot; het hy ges&ecirc;.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Henri Boshoff, &#39;n milit&ecirc;re analis by die instituut vir sekerheidstudies het die liga se voorstel as &quot;&#39;n fantastiese idee&quot; beskryf, maar bygevoeg dat dit nie ekonomies vatbaar is nie. <\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">&quot;Wie gaan mens inskryf en wie gaan mens los? Mens wil nie van die weermag &#39;n welsynsorganisasie maak nie.&quot;<\/p>\n<div align=\"justify\">  Die Suid-Afrikaanse Nasionale weermag sukkel reeds met kapasiteitsprobleme as gevolg van die integrasie n&aacute; 1994, met die gemiddelde ouderdom van soldate wat baie ouer is as die internasionale gemiddeld. Elke jaar word net 3 000 kadette ingeneem uit sowat 20 000 aansoeke, en selfs dan word baie van die nuwe rekrute net op kort kontrakte aangestel, het hy ges&ecirc;.&nbsp; <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/nyf.com.ua\/devochki-94\/demisezonnaja-odezhda\/shkol-naja-forma\">\u043c\u043e\u0434\u043d\u0430\u044f \u0448\u043a\u043e\u043b\u044c\u043d\u0430\u044f \u043e\u0434\u0435\u0436\u0434\u0430 \u0434\u043b\u044f \u0434\u0435\u0432\u043e\u0447\u043a\u0438 2016 \u043d\u0435\u0434\u043e\u0440\u043e\u0433\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/advocat-cons.info\/index.php?newsid=9554#.WeUMJCt1uVo\">\u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u043e\u0432\u0438\u0447 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Milit&ecirc;re diens kan binnekort terug wees indien die jong kommuniste hulle sin kry. Die kommunistiese jeugliga het die weermag gevra om hulle deure oop te maak om aan jongmense werksgeleenthede te kan gee en om voor te berei indien die land enige dade van aggressie moet weerstaan, maar het geweier om dit milit&ecirc;re diensplig te &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=3687\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jong kommuniste wil jeug in uniform sien&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,3528,21089,165,21108],"class_list":["post-3687","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-jong-kommuniste-wil-jeug-in-uniform-sien","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3687","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3687"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3687\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3687"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3687"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3687"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}