{"id":36856,"date":"2016-02-26T08:52:36","date_gmt":"2016-02-26T06:52:36","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36856"},"modified":"2016-02-26T11:17:57","modified_gmt":"2016-02-26T09:17:57","slug":"vsa-beplan-lugaanvalle-op-libie","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36856","title":{"rendered":"VSA beplan lugaanvalle op Libi\u00eb"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies s\u00ea alle partye in die Libiese konflik is waarskynlik skuldig aan oorlogsmisdade, insluitende marteling, verkragting en die moord op gevangenes. <\/p>\n<p>Die VN het die internasionale gemeenskap gevra om meer te doen om die skuldiges te laat vervolg. <\/p>\n<p>&#8216;n Verslag wat pas bekendgestel is, en fokus op vergrype in Libi\u00eb tussen 2014 en 2015 s\u00ea die situasie het drasties in di\u00e9 tydperk verswak. <\/p>\n<p>Die regstelsel in die land het ook in duie gestort. <\/p>\n<p>Die VN s\u00ea die Internasionale Strafhof behoort in staat te wees om ondersoeke uit te voer en beskermingsprogramme vir getuies behoort ook ingestel te word.<\/p>\n<p>Intussen wag Siriese rebelle en burgerlikes vir die aankoms van \u2019n noodbystand-konvooi van die Siriese Rooi Halfmaan en die Verenigde Nasies in die bele\u00ebrde Kafr Batna asook Moadamiyeh. <\/p>\n<p>Dit is in rebelle-hande en aan die buitewyke van Damaskus gele\u00eb.<\/p>\n<p>Washington en sy NAVO-bondgenote, Brittanje, Frankryk en Itali\u00eb, het intussen milit\u00eare optrede na Libi\u00eb verskuif. <\/p>\n<p>Die Amerikaanse lugmag het verlede week op &#8216;n beweerde ISIS-oefenkamp wes van Tripoli aanvalle uitgevoer, het die Obama-administrasie ges\u00ea en bygevoeg dat meer sulke lugaanvalle beplan word.<\/p>\n<p>Verskeie verslae dui ook daarop dat die VSA voorbereiding tref vir &#8216;n groot milit\u00eare inval in Libi\u00eb. <\/p>\n<p>Ontleders meen Libi\u00eb sal die broodnodige afleiding vir Washington se <a href=\"https:\/\/www.bostonglobe.com\/opinion\/2016\/02\/18\/the-media-are-misleading-public-syria\/8YB75otYirPzUCnlwaVtcK\/story.html\">rampspoedige koverte oorlog in Siri\u00eb<\/a> verskaf.<\/p>\n<p>Die konflik het vir 4,6 miljoen vlugtelinge gesorg.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigde Nasies s\u00ea alle partye in die Libiese konflik is waarskynlik skuldig aan oorlogsmisdade, insluitende marteling, verkragting en die moord op gevangenes. Die VN het die internasionale gemeenskap gevra om meer te doen om die skuldiges te laat vervolg. &#8216;n Verslag wat pas bekendgestel is, en fokus op vergrype in Libi\u00eb tussen 2014 en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36856\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;VSA beplan lugaanvalle op Libi\u00eb&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36857,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,10964,17539,10641],"class_list":["post-36856","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-libie","tag-lugaanvalle","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36856","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36856"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36856\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36857"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36856"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36856"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36856"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}