{"id":36853,"date":"2016-02-26T08:40:55","date_gmt":"2016-02-26T06:40:55","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36853"},"modified":"2016-02-26T10:50:57","modified_gmt":"2016-02-26T08:50:57","slug":"marcos-aquino-stryd-woed-in-die-filippyne","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36853","title":{"rendered":"Marcos-Aquino stryd woed in die Filippyne"},"content":{"rendered":"<p>Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers di\u00e9 week gewaar\u00adsku om \u2019n einde te maak aan die merkwaardige\u00ad politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar n\u00e1 &#8216;n populistiese opstand hom tot \u2019n val gebring het.<\/p>\n<p>Die verkiesingsveldtog is die laaste hoofstuk in \u2019n byna Shakespeariaanse drama van onmin tussen die Aquino- en Marcos-familie, het AFP berig.<\/p>\n<p>Menseregtegroepe s\u00ea tienduisende mense is in die tronk gegooi en mishandel tydens die 20-jaar lange bewind van die ouer Marcos en die regering beraam dat die familie US$10 miljard uit die staatskoffers geplunder het.<\/p>\n<p>Meningsopnames toon dat jonger kiesers waar\u00adskynlik in Mei die charismatiese en onberouvolle Ferdinand Marcos jr. sal help om as visepresident verkies te word.<\/p>\n<p>\u201cMarcos se bewind was nie \u2019n goue era nie. Dit was \u2019n pynlike hoofstuk in ons geskiedenis,\u201d het Aquino nagenoeg 3 000 studente en staatsamptenare by \u2019n seremonie ter herdenking van die 1986 opstand, meegedeel.<\/p>\n<p>Aquino se oorlede pa en naamgenoot is deur pro-Marcos-soldate en polisie op Manila se lughawe doodgeskiet tot hy in 1983 probeer het om uit ballingskap uit Amerika terug te keer en die opposisie teen die diktator te lei.<\/p>\n<p>Openbare woede oor die moord het die rewolusie ontketen. Dit is gelei deur die vermoorde martelaar se vrou, Corazon Aquino.<\/p>\n<p>Die rewolusie het die Marcos-familie in ballingskap na Amerika gedryf toe Corazon aan bewind gekom het.<\/p>\n<p>Die Marcos-patriarg is drie jaar later in Hawaii oorlede.<\/p>\n<p>Die Marcos-familie is in die vroe\u00eb 1990\u2019s toegelaat om terug te keer na die Filippyne en die omstrede matriarg, Imelda, het \u2019n merkwaardige politieke terugkeer vir haar en haar kinders bewerkstellig.<\/p>\n<p>Die familie het meestal plaaslike posisies in hul tuisprovinsie beklee totdat Marcos jr. in 2010 \u2019n senaatsetel gewen het en \u2019n platform gekry het vanwaar hy sy stryd kon begin om tot die tweede magtigste posisie in die land verkies te word.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Filippynse pres. Benigno Aquino, het kiesers di\u00e9 week gewaar\u00adsku om \u2019n einde te maak aan die merkwaardige\u00ad politieke opgang van die familie van die ouddiktator, Ferdinand Marcos, 30 jaar n\u00e1 &#8216;n populistiese opstand hom tot \u2019n val gebring het. Die verkiesingsveldtog is die laaste hoofstuk in \u2019n byna Shakespeariaanse drama van onmin tussen die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36854,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22202,19615,14150,22201,12916],"class_list":["post-36853","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-aquino","tag-diktator","tag-filippyne","tag-marcos","tag-rewolusie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36853","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36853"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36853\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36854"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36853"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36853"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36853"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}