{"id":36848,"date":"2016-02-26T10:19:48","date_gmt":"2016-02-26T08:19:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36848"},"modified":"2016-02-26T11:49:48","modified_gmt":"2016-02-26T09:49:48","slug":"swart-studente-wat-geboue-afbrand-wil-na-wit-kampusse","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36848","title":{"rendered":"Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse"},"content":{"rendered":"<p>Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet &#8216;n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word.<\/p>\n<p>Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, se kommentaar volg nadat die Mafikeng-kampus onbepaald gesluit is n\u00e1 Woensdag se gewelddadige studentebetoging waarin twee geboue aan die brand gesteek is. <\/p>\n<p>Volgens Lorathu hou die sluiting van die kampus ernstige gevolge vir studente in, en moet die bestuur bepaal of hulle op Potchefstroom en in die Vaaldriehoek geakkommodeer kan word.<\/p>\n<p>Die geskorste SR-leier, Benz Mabengwane s\u00ea studente hoop dat hul griewe aangespreek sal word wanneer hulle terugkeer.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea hulle is ontevrede oor hul skielike uitsetting.<\/p>\n<p>&#8220;Ons is veronderstel om ons eerste jaar te geniet, so ons weet nie, ons moet nou net huis toe gaan.&#8221;<\/p>\n<p>Sekere studente ontken nou dat ontevredenheid oor die nuwe SR-bestuur tot die geweld en brandstigting gelei het en s\u00ea hulle griewe is baie &#8220;diep&#8221;.<\/p>\n<p>Hulle beweer die rede dat hulle twee geboue afgebrand het is omdat hulle Afrikaans moet hoor.<\/p>\n<p>Pres. Zuma het die universiteite versoek om gehoor te gee aan die vandale se eise.<\/p>\n<p>Die adjunkminister van Ho\u00ebr Onderwys, Mduduzi Manana sal vandag met die bestuur van Noordwes se Mahikeng-kampus vergader. <\/p>\n<p>Minstens drie studente is beseer. Veiligheid by die hoofingang is verskerp en die situasie is tans kalm. <\/p>\n<p>Oproepe neem toe vir die visekanselier, Dan Kgwadi om te bedank. Manana sal na verwagting onder meer di\u00e9 kwessies aanspreek.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die bestuur van die Noordwes-Universiteit (NWU) moet &#8216;n ondersoek loods na die lewensvatbaarheid van studente se eise dat hulle vanaf die Mafikeng-kampus na die instelling se twee suster-kampusse oorgeplaas word. Die Suid-Afrikaanse Studentekongres (SASCO) se taksekretaris in Noordwes, Dingaan Lorathu, se kommentaar volg nadat die Mafikeng-kampus onbepaald gesluit is n\u00e1 Woensdag se gewelddadige studentebetoging waarin &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36848\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Swart studente wat geboue afbrand wil na wit kampusse&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36849,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[167,5531,16442,15901],"class_list":["post-36848","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-afrikaans","tag-brandstigting","tag-mahikeng","tag-nwu"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36848","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36848"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36848\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36849"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36848"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36848"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36848"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}