{"id":36819,"date":"2016-02-25T03:00:48","date_gmt":"2016-02-25T01:00:48","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36819"},"modified":"2016-02-25T03:04:10","modified_gmt":"2016-02-25T01:04:10","slug":"revolusie-2-treine-in-pretoria-ook-verbrand","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36819","title":{"rendered":"Revolusie: 2 treine in Pretoria \u00f3\u00f3k verbrand"},"content":{"rendered":"<p>Terwyl onrus en onluste op kampusse uitkring, met berigte\u00a0dat die administrasiegebou van die Noordwes-universiteit se Mafikengkampus afgebrand is, is twee treine by die Pretoriastasie insgelyks aan die brand gesteek.<\/p>\n<p>Metrorail het bevestig dat twee treine verbrand is, met &#8216;n verdere twee treine wat deur klipgooiers onder die klippe gesteek is. Vier swartes is glo in verband met die gebeure in hegtenis geneem.<\/p>\n<p>Drie waens van Metroplus Express en twee van die Business Express-diens is Dinsdagaand geheel en al by die Pretoriase stasie verbrand, volgens &#8216;n woordvoerder, Lillian Mofokeng.<\/p>\n<p>&#8220;Die vyf waens is deur misdadige elemente verbrand wat hulle as lojale pendelaars voorgedoen het. Die oorsaak van die voorval word tans ten volle ondersoek, met vier verdagtes wat op die toneel in hegtenis geneem is. Die verbranding van die waens plaas druk op ons dienste, meer spesifiek op die beskikbaarheid van treinstelle,&#8221; het Mofokong ges\u00ea.<\/p>\n<p>Geen passasiers of Metrorail-werknemers is glo beseer nie.<\/p>\n<p>Dinsdag is twee afsonderlike treine met klippe gegooi. Sakeondernemings by die stasie, asook 11 rondomtaliehekke, is gevandaliseer.<\/p>\n<p>&#8220;Ten tye van die voorval vroeg Dinsdag, is &#8216;n trein wat na Johannesburg sou vertrek vir ongeveer 30 minute vertraag. Pendelaars is voortdurend via die luidsprekerstelsel daaroor ingelig,&#8221; het Mofokeng ges\u00ea.<\/p>\n<p>Benewens die vier swartes wat op die toneel in hegtenis geneem is, word verdere ondersoeke gedoen.<\/p>\n<p>Ook Dinsdag het Metrorail aangekondig dat hy treindienste op die Springs, Daveyton en Dunswart-trajek opskort vanwe\u00eb toenemende dreigemente teenoor treindrywers en metrowagte.<\/p>\n<h3>&#8216;Ongeskik&#8217;<\/h3>\n<p>Die provinsiale bestuurder van Metrorail, Tembela Kulu, het die gedrag van passsasiers as &#8220;ongeskik&#8221; beskryf. Volgens hom, &#8220;veroorsaak die toenemend onbeskofte gedrag van pendelaars dat tryndrywers vir hul lewens moet vlug omdat hulle aanvalle vrees. Dis baie ongelukkig dat ons die besluit moes neem om die diens geheel en al te be\u00ebindig vanwe\u00eb die feit dat ons nie treindrywers het wat wou instem om hul lewens op die spel te plaas terwyl hulle mense dien wat geen begrip toon vir die noodsaaklike rol wat hulle speel nie.&#8221;<\/p>\n<h3>67 drywers en wagte aangeval<\/h3>\n<p>Kulu het onthul dat daar sedert November verlede jaar 67 drywers en veiligheidswagte deur passasiers by Gautengse treinstasies aangeval is.<\/p>\n<p>Die LUR vir vervoer Ishmael Vadi het ges\u00ea dat hy die opskorting van treindienste op die Daveyton-Dunswart-roete steun.<\/p>\n<p>&#8220;Die opsetlike verbranding en klipgooiery na treine, asook aanranding van treindrywers moet onmiddellik ophou, anders sal Metrorail se dienste opgeskort bly,&#8221; het hy gewaarsku.<\/p>\n<p>Vadi het die gewelddadige gedrag veroordeel en ges\u00ea: &#8220;Di\u00e9 tipe geweld en wetteloosheid moet ten sterkste afgekeur\u00a0word.&#8221;<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Terwyl onrus en onluste op kampusse uitkring, met berigte\u00a0dat die administrasiegebou van die Noordwes-universiteit se Mafikengkampus afgebrand is, is twee treine by die Pretoriastasie insgelyks aan die brand gesteek. Metrorail het bevestig dat twee treine verbrand is, met &#8216;n verdere twee treine wat deur klipgooiers onder die klippe gesteek is. Vier swartes is glo in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36819\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Revolusie: 2 treine in Pretoria \u00f3\u00f3k verbrand&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36821,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5531,1665,5705,753,4941,22195,19227,22194],"class_list":["post-36819","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-brandstigting","tag-geweld","tag-metrorail","tag-pretoria","tag-revolusie","tag-treindrywers","tag-treine","tag-verbrand"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36819","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36819"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36819\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36821"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36819"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36819"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36819"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}