{"id":36814,"date":"2016-02-24T19:31:32","date_gmt":"2016-02-24T17:31:32","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36814"},"modified":"2016-02-24T19:32:13","modified_gmt":"2016-02-24T17:32:13","slug":"oproeriges-onderbreek-gebedsessie-by-uv","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36814","title":{"rendered":"Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV"},"content":{"rendered":"<p>Oproerige swartes met stokke het &#8216;n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek. <\/p>\n<p>Die diens is deur &#8216;n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel. <\/p>\n<p>Die polisie het ingegeryp en die twee groepe uiteen gehou sodat die diens kon voortgaan. <\/p>\n<p>Die Universiteit se kampusse in Bloemfontein sal m\u00f4re en Vrydag gesluit bly. Alle akademiese en administratiewe dienste sal glo Maandag hervat word.<\/p>\n<p>By die Universiteit van die Wes-Kaap het &#8216;n hofbevel &#8216;n groep skoonmakers en sowat 50 studente verbied om aan te hou amok maak op die kampus.<\/p>\n<p>Hulle ontwrig kampusbedrywighede, het die uitvoerende bestuur gister ges\u00ea.<\/p>\n<p>&#8220;Die hofbevel magtig en gelas die polisie om in te gryp en te help by die Universiteit,&#8221; het hulle in &#8216;n verklaring ges\u00ea.<\/p>\n<p>Werkers en swart studente is sedert verlede week in opstand oor uitkontraktering by die universiteit.<\/p>\n<p>Voorvalle van klasontwrigting en personeelintimidasie is aangemeld.<\/p>\n<p>Dinsdag het die skoonmakers ingestem om die oproer te staak, maar ten spyte van hierdie onderneming, het hulle Woensdag oproer op die kampus voortgesit.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Oproerige swartes met stokke het &#8216;n buitemuurse gebedsdiens op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat onderbreek. Die diens is deur &#8216;n pastoor gelei. Die betogers het slagspreuke geskree en die klankstelsel wat gospel-musiek gespeel het, afgeskakel. Die polisie het ingegeryp en die twee groepe uiteen gehou sodat die diens kon voortgaan. Die Universiteit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36814\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Oproeriges onderbreek gebedsessie by UV&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36817,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5806,5488,21588,4917],"class_list":["post-36814","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-betogings","tag-oproer","tag-skoonmakers","tag-universiteite"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36814","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36814"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36814\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36817"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36814"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36814"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36814"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}