{"id":36806,"date":"2016-02-24T10:52:25","date_gmt":"2016-02-24T08:52:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36806"},"modified":"2016-02-24T10:52:42","modified_gmt":"2016-02-24T08:52:42","slug":"namibier-sal-regsaksie-teen-us-voortsit","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36806","title":{"rendered":"Namibi\u00ebr sal regsaksie teen US voortsit"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van \u00adStellenbosch (US), Open \u00adStellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van di\u00e9 unversiteit, dr. Wim de Villiers, se skriftelike verskoning aan hulle.<\/p>\n<p>Die regstappe sal gedoen word hangende die verslag wat deur \u2019n onafhanklike kommissaris opgestel word om die instansie se hantering van die beweerde rassevoorval vroe\u00ebr die maand te ondersoek.<\/p>\n<p>Briedenhann se dogter en &#8216;n vriendin het hulself pers geverf vir &#8216;n partytjie. Hulle is deur die instansie se verteenwoordigers as rassiste uitgekryt nadat foto&#8217;s van hulle gemanipuleer is om na &#8220;black-face&#8221; te lyk.<\/p>\n<p>Danksy die kwade wil van die US se fotomanipulasie is die twee daarna uit die koshuis geskors.<\/p>\n<p>\u201cOns is nie agter die US se geld nie. Ons gaan voort met die siviele saak om die universiteit die dwing om die ondersoek af te handel. Ons wil ook verhoed dat dit net n\u00f3g \u2019n verslag is wat gaan stof vergaar,\u201d s\u00ea Briedenhann.<\/p>\n<p>Die aanstelling van \u2019n onafhank\u00adlike kommissaris volg n\u00e1 openbare woede oor die universiteit se optrede rakende die saak in die media en hoe dit op sosiale media bekend gemaak is.<\/p>\n<p>Luidens De Villiers se verklaring Vrydag is hy spyt oor die trauma wat die voorval vir die betrokke studente en hul ouers veroorsaak het.<\/p>\n<p>Briedenhann meen egter die siviele saak sal die US noodsaak om die verslag se \u00adbevindinge aan die publiek bekend te maak \u00e9n om erns te maak met die verslag se aanbevelings. <\/p>\n<p>&#8220;Dit gaan oor die beginsel van die saak,\u201d s\u00ea Briedenhann.<\/p>\n<p>Die optrede van ene Mathew Smorensburg, verbonde aan die universiteit se sentrum vir \u00adstudentestrukture, gaan onder meer ondersoek word. <\/p>\n<p>Toe die klag van rassisme en \u201cblackface\u201d by die universiteit ingedien is, is Christine en haar vriendin na sy kantoor ontbied. Hy het hulle na bewering ontmoedig om \u2019n \u00adregsverteenwoordiger aan te stel en het hulle ook afgeraai om hul vriende of ouers te kontak. <\/p>\n<p>Smorensburg het die twee daarna gedwing om &#8216;n inkriminerende boodskap wat hyself geskryf het, onder hul eie name uit te stuur. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Joggie Briedenhann het Dinsdag by navraag aan die Republikein bevestig dat hy die siviele regsaksie teen die Universiteit van \u00adStellenbosch (US), Open \u00adStellenbosch en die studenteraad gaan voortsit ondanks die rektor van di\u00e9 unversiteit, dr. Wim de Villiers, se skriftelike verskoning aan hulle. Die regstappe sal gedoen word hangende die verslag wat deur \u2019n &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36806\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Namibi\u00ebr sal regsaksie teen US voortsit&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36807,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18937,22089,22141,22192,7427,17020],"class_list":["post-36806","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-eise","tag-pers-gesigte","tag-poekie-briedenhann","tag-regsaksie","tag-skorsing","tag-us"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36806","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36806"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36806\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36807"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36806"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36806"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36806"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}