{"id":368,"date":"2007-04-28T10:13:53","date_gmt":"2007-04-28T10:13:53","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=368"},"modified":"2007-04-28T10:13:53","modified_gmt":"2007-04-28T10:13:53","slug":"positiewe-benadering-tot-afrikanerboerepolitiek","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=368","title":{"rendered":"Positiewe benadering tot Afrikaner\/Boerepolitiek"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Die volgende feite oor die Afrikaner\/Boer in Suid Afrika bepaal sy beweegruimte:-<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">1.&nbsp;&nbsp; Die Afrikaner\/Boer is en was nooit &#8216;n verenigde volk nie.&nbsp; Daar was die verskillende trekkerleiers wat onderling hewig verskil het;&nbsp;daar was die koloniale boere wat met hul noordelike broeders verskil het en vir Rhodes sy setel in die Kaapse parlement verskaf het; daar was die Nuwe Republiek in Natal, die Transvaalse Republiek en die Vrystaatse Republiek, wat elk van mekaar verskil het, gesien elkeen se afsonderlike bestaan.&nbsp; In die laaste eeu was Afrikaner\/Boerefamilies aanvanklik hewig verdeeld tussen SAP en NAT en na Verwoerd se dood hewig verdeeld tussen NAT, KP en HNP.&nbsp; Hulle kon nie eers saamstaan ten spyte van die voortslepende swart terreuraanvalle teenoor Afrikaner\/Boere wat toe aan die gang was nie, en wat uiteindelik&nbsp; tot die vernietiging van Afrikaner\/Boereheerskaapy gelei het.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">2.&nbsp; Die Afrikaner\/Boer sal nooit weer op enige geografiese model; &oacute;f die hele, &oacute;f &#8216;n gedeeltetjie van&nbsp;Suid-Afrika as &#8216;n aparte politieke bestel weer onafhanklik regeer nie. Die ander rasse groei vinniger getalsgewys as die Afrikaner\/Boer aan, nieteenstaande die wensdenkery dat VIGS in die Afrikaner\/Boer se guns gaan werk.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">3.&nbsp; Daar is geen manier dat die Afrikaner\/Boer weer milit&ecirc;r georganiseerd kan raak nie.&nbsp; Diegene wat wil oorgaan na guerilla-\/terreuroorlog (wat wel &#8216;n haalbare alternatief is) sal die meerderheid van Afrikaners\/Boere van hulle vervreem.&nbsp; Enigiets wat die Suid-Afrikaanse ekonomie gaan seermaak, gaan die meerderheid Afrikaners\/Boere ook erg raak.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">4.&nbsp; Die huidige Afrikaner-politieke partye en -groeperings binne en buite die parlement maak tans geen indruk op die meeste Afrikaners\/Boere nie, gesien dat die nie-Afrikaanse DA meer politieke steun geniet as genoemde Afrikaner\/Boere-politieke organisasies.<\/p>\n<p> 5.&nbsp; Die enigste huidige verenigende faktor onder Afrikaners\/Boere, is hul sang- en kultuurfeeste.&nbsp; Die Afrikaanse\/Boeresangers doen meer om taaltrots en nasionale gevoel onder die Afrikaners\/Boere aan te wakker as enige politieke figuur.<\/p>\n<div align=\"justify\">  <\/div>\n<p align=\"justify\">Ek glo dat &#8216;n positiewe politieke bestel vir die Afrikaner\/Boer wel uitgewerk kan word binne die raamwerk van die huidige Suid-Afrikaanse realiteite indien hy bereid is om positief op te tree en op te hou om gedurig te kerm.&nbsp;Wat het geword van die &quot;Afrikanerraad&quot; wat die verskillende sieninge onder Afrikaners onder een sambreel sou gebring het? Die swartes het hulle &quot;Council of Chiefs&quot;.&nbsp; Is ons so verbitterd onder mekaar as Afrikaners\/Boere, dat ons nie so &#8216;n raad kan laat werk nie.&nbsp; Indien hy wel bestaan, hoekom weet die gemiddelde Afrikaner\/Boer nie daarvan nie? <\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/ds-dental.ru\/blog\/stomatologicheski-klinika\">\u0437\u0443\u0431\u043d\u0430\u044f \u043a\u043b\u0438\u043d\u0438\u043a\u0430<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/57678-3-goda-v-rukovodstve-prokuratury-xarkovskoj-oblasti-izuchaem-rabotu-yuriya-danilchenko.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u043e\u0442\u0437\u044b\u0432\u044b<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">Solank as wat die Afrikaner\/Boer negatief in sak en as sit en kla oor sy lot, solank sal hy niks op politieke gebied verrig nie.&nbsp; Die gedurige oproep tot versetaksie; oproep tot gewelddadige opstand; hunkeringe na die verlede; klagtes oor onregverdige handelinge teenoor die Afrikaner\/Boer; die verwagting dat siener Van Rensburg se profesie bewaarheid gaan word; die gedurige verwysings na die tekortkominge van die swartes en veral&nbsp;in ANC-geledere en leierskap; die bitterheid teenoor ander (meerderheid-)&nbsp;Afrikaners\/Boere wat nie om dieselfde kampvuur sit nie, ens.; word so gereeld gehoor dat dit nou net eenvoudig vir die gemiddelde Afrikaner\/Boer, wat met sy indiwiduele ekonomiese verrigtinge wil voortgaan, te vervelig geword om hom daaraan te steur.<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[54],"tags":[21096,503],"class_list":["post-368","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c41-briewe","tag-s10-briewe","tag-positiewe-benadering-tot-afrikanerboerepolitiek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/368\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}