{"id":36751,"date":"2016-02-23T10:06:37","date_gmt":"2016-02-23T08:06:37","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36751"},"modified":"2016-02-23T11:07:03","modified_gmt":"2016-02-23T09:07:03","slug":"sterkste-sikloon-tref-suidelike-halfrond","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36751","title":{"rendered":"Sterkste sikloon tref Suidelike halfrond"},"content":{"rendered":"<p>Toeriste het Maandag begin om van die sikloon-geteisterde Fidji te vlug nadat die dodetal tot 20 gestyg het. <\/p>\n<p>Amptenare waarsku dat die syfer verder kan toeneem soos verslae van verafgele\u00eb gebiede ontvang word.<\/p>\n<p>Lugfoto\u2019s toon dat verskeie afgele\u00eb nedersettings heeltemal in puin gel\u00ea is deur die tropiese sikloon, Winston, wat Saterdagnag met windstorms van tot 325 kilometer per uur die eilandnasie in die Stille Oseaan, getref het.<\/p>\n<p>Winston, die sterkste sikloon wat nog ooit in die Suidelike Halfrond aangeteken is, het huise platgevee, die infrastruktuur lamgel\u00ea en bevreesde inwoners genood\u00adsaak om skuiling in sentrums vir veiligheid te soek.<\/p>\n<p>Hope brandhout is al wat van baie huise oor is en dakplate en meubels l\u00ea die w\u00eareld vol besaai deur winde wat so sterk was dat dit die blare en takke van bome afgeruk het.<\/p>\n<p>Internasionale toeriste, wat vasgevang was in die ramp, het begin om die eiland te verlaat nadat vlugte van die Nadi-lughawe hervat is, nadat die lughawe vir twee dae gesluit was.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Toeriste het Maandag begin om van die sikloon-geteisterde Fidji te vlug nadat die dodetal tot 20 gestyg het. Amptenare waarsku dat die syfer verder kan toeneem soos verslae van verafgele\u00eb gebiede ontvang word. Lugfoto\u2019s toon dat verskeie afgele\u00eb nedersettings heeltemal in puin gel\u00ea is deur die tropiese sikloon, Winston, wat Saterdagnag met windstorms van tot &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36751\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sterkste sikloon tref Suidelike halfrond&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36752,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21904,22178,14206,22180,22179],"class_list":["post-36751","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-el-nino","tag-fidji","tag-sikloon","tag-suidelike-halfrond","tag-weerpatrone"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36751","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36751"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36751\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36752"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36751"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36751"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36751"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}