{"id":36744,"date":"2016-02-23T10:51:41","date_gmt":"2016-02-23T08:51:41","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36744"},"modified":"2016-02-23T11:35:09","modified_gmt":"2016-02-23T09:35:09","slug":"jonathan-jansen-hol-weg-nadat-geweld-by-uv-losbars","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36744","title":{"rendered":"Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars"},"content":{"rendered":"<p>Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) s\u00ea die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het.<\/p>\n<p>Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus.<\/p>\n<p>Klasse is vandag en m\u00f4re opgeskort nadat swartes &#8216;n Varsitybeker rugbywedstryd Maandagaand ontwrig het. Wit en swart studente het met mekaar gebots nadat swartes op die veld gehardloop het.<\/p>\n<p>Oproerige swart studente sing en dans tans op die hoofkampus van die Universiteit van die Vrystaat. <\/p>\n<p>Hulle betoog ter ondersteuning van werkers wat teen uitkontraktering gekant is. &#8216;n Groot groep polisiebeamptes is ook buite die ingang na Kovsies ontplooi. <\/p>\n<p>Geen voorvalle van geweld het nog vanoggend voorgekom nie. Gister is minstens 44 werkers en studente in hegtenis geneem<\/p>\n<p>Die Nasionale Organiseerder van die Sosialistiese Jeugbeweging by die Universiteit van die Vrystaat, Ithumeleng Lecheko l\u00ea die blaam vir die betogings by di\u00e9 Universiteit voor die deur van die rektor, Jonathan Jansen. <\/p>\n<p>Lecheko s\u00ea Jansen het op sy belofte teruggegaan om werkers in te kontrakteer. Hy beweer &#8216;n ooreenkoms oor inkontraktering en salarisse is verlede jaar gesluit.<\/p>\n<p>Betogers het die Varsity Cup rugbywedstryd tussen die UV Shimlas en Madibaz Maandagmiddag onderbreek deur op die veld te hardloop. Geweld het uitgebreek toe rugby-ondersteuners die belhamels wou verwyder.<\/p>\n<p>Die groep betogers later met koshuisinwoners op die kampus gebots. Die polisie en die kampussekuriteit was op die toneel en rubberkoe\u00ebls en skokgranate is afgevuur.<\/p>\n<p>&#8216;n Student, wat gevra het om anoniem te bly, bevraagteken hoekom Jansen, wat by die Varsity Cup rugbywedstryd was, geweier het om die situasie aan te spreek.<\/p>\n<p>UV-woordvoerder, Lacea Loader, wat op die toneel was, wou nie reageer op vrae oor hoekom Jansen nie na vore getree het nie, soos sy posisie vereis.<\/p>\n<p>Loader het ges\u00ea verskeie ondersoeke na die voorval is aan die gang.<\/p>\n<p>Nog &#8216;n student, wat nie sy naam bekend wou maak nie, het ges\u00ea die situasie het heeltemal hand uitgeruk. Hy het gevra waar is die hoof van die kampus en waarom is hy nie daar om leiding te gee nie.<\/p>\n<p>Loader het ontken dat die visekanselier daar was. Op die vraag waarom Jansen nie te siene is nie, het Loader ges\u00ea hy is wel bewus van die situasie op kampus. Sy\u2019t voorts ges\u00ea \u2018n vise-rektor is ontplooi om die situasie te monitor.<\/p>\n<p>Die universiteit is glo bewus daarvan dat daar betrokkenes was wat nie verbonde aan die UV is nie. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) s\u00ea die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het. Hy het versuim om die situasie aan te spreek nadat gewelddadige betogings uitgebreek op die Bloemfontein-kampus. Klasse is vandag en m\u00f4re opgeskort nadat swartes &#8216;n Varsitybeker rugbywedstryd Maandagaand ontwrig het. Wit en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36744\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36745,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[1665,4892,4975,17092,5813,21588,21669,7331],"class_list":["post-36744","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geweld","tag-jonathan-jansen","tag-kovsies","tag-rassegeweld","tag-rektor","tag-skoonmakers","tag-uitkontraktering","tag-uv"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36744","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36744"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36744\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36745"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36744"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36744"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36744"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}