{"id":36734,"date":"2016-02-22T11:12:04","date_gmt":"2016-02-22T09:12:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36734"},"modified":"2016-02-22T11:12:04","modified_gmt":"2016-02-22T09:12:04","slug":"brexit-kry-hupstoot-van-londense-burgemeester","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36734","title":{"rendered":"Brexit kry hupstoot van Londense burgemeester"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse premier David Cameron, het by 10 Downing Street &#8216;n referendum aankondig oor Brexit.<\/p>\n<p>Cameron het ges\u00ea hy sal stemme werf sodat Brittanje deel van \u2019n &#8220;hervormde&#8221; EU bly.<\/p>\n<p>Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het teen Cameron uitgekom en ges\u00ea die stemmery is &#8216;n &#8220;geleentheid in &#8216;n leeftyd&#8221; vir die VK om uit die EU te tree.<\/p>\n<p>Johnson het sy jare lange ambisie om die volgende premier van Brittanje te word daarmee op die referendumuitkoms geplaas en die belangrikste Tory geword om ten gunste van Brexit uit te kom.<\/p>\n<p>Ander ministers het kort n\u00e1 die aankondiging reeds in hul teenkanting rugbaar gemaak. Michael Gove, die minister van justisie, het hom by die Johnson se kamp aangesluit. <\/p>\n<p>Meer as die helfte van Britse kiesers wil nie deel van die EU wees nie, maar uitrede sal tot ekonomiese nadeel van die eilandbewoners wees.<\/p>\n<p>Theresa May, die ongewilde minister van binnelandse sake, is bo-aan die lys van ministers wat saam met Cameron in die EU wil bly. <\/p>\n<p>Cameron het die referendum beskryf as een van die grootste besluite waaroor sy landgenote in \u2019n baie lang tyd gaan stem.<\/p>\n<p>Die debat oor Brittanje se lidmaatskap het nuwe stukrag gekry nadat tienduisende vlugtelinge die afgelope paar maande deur die Europese gemeenskap gehuisves moes word.<\/p>\n<p>Maar Cameron het in \u2019n verklaring gewaarsku dat dit \u2019n \u201csprong in die donker\u201d sou wees as Brittanje die EU sou verlaat. <\/p>\n<p>Daarom sal dit meer sin h\u00ea om eerder op hervormings binne die unie aan te dring het hy ges\u00ea. <\/p>\n<p>Brittanje beskik egter nie oor genoeg invloed om Duitsland te dwing daartoe nie, wat uiteindelik sal neerkom op le\u00eb verkiesingsbeloftes.<\/p>\n<p>Volgens Cameron weet die sakegemeenskap in Brittanje byvoorbeeld nie of hulle steeds gratis tot Europa se markte gaan toegang h\u00ea nie \u2013 ook nie of Britte elders in die EU seker gaan wees van hul werk nie.<\/p>\n<p>Dit kan ook prysstygings tot gevolg h\u00ea. <\/p>\n<p>Cameron het onlangs sy voorgestelde plan om die EU te hervorm n\u00e1 \u2019n beraad in Brussel opgestel. Die plan sal glo aan Brittanje &#8220;spesiale status&#8221; binne die EU-blok van lande gee.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse premier David Cameron, het by 10 Downing Street &#8216;n referendum aankondig oor Brexit. Cameron het ges\u00ea hy sal stemme werf sodat Brittanje deel van \u2019n &#8220;hervormde&#8221; EU bly. Die burgemeester van Londen, Boris Johnson, het teen Cameron uitgekom en ges\u00ea die stemmery is &#8216;n &#8220;geleentheid in &#8216;n leeftyd&#8221; vir die VK om uit [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36735,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4905,22176,5227,4869,18862,20299],"class_list":["post-36734","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-brittanje","tag-cameron","tag-duitsland","tag-eu","tag-refrendum","tag-tories"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36734","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36734"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36734\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36735"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36734"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36734"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36734"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}