{"id":3673,"date":"2008-12-10T13:05:33","date_gmt":"2008-12-10T13:05:33","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3673"},"modified":"2008-12-10T13:05:33","modified_gmt":"2008-12-10T13:05:33","slug":"sekspo-organiseerders-verdedig-advertensies","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3673","title":{"rendered":"Sekspo-organiseerders verdedig advertensies"},"content":{"rendered":"<div align=\"justify\"> <\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/pro100casino.com\/rating-casino\/\">games kazino<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/strana.in.ua\/news\/other\/58379-istoriya-supermarketov-klass-ot-osnovaniya-do-nashix-dnej.html\">\u0430\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<div align=\"justify\">\n<p>Die organiseerders van Sekspo gaan voort om hulle advertensieveldtog te  verdedig nadat die Advertensiestandaarde-owerheid geweier het om die  banbevel oor promosiestof wat vir die vorige skou gebruik is, op te hef. <\/p>\n<p>&ldquo;Ons glo ons advertensies was in goeie smaak en beslis, gegewe die aard van die geleentheid, duidelik is oor die kommunikasie daarvan. <\/p>\n<p>Televisie-uitsendings wat goedgekeur is vir alle ouderdomme wys by tye meer seksueelbelaaide inhoud,&rdquo; s&ecirc; die organiseerder Silas Howarth in &#39;n verklaring. <\/p>\n<p>Die Sekspo is in November in Midrand gehou om seksverwante produkte van speelgoed tot onderklere te vertoon, met aktiwiteite wat werkswinkels oor hoe om beter orgasmes te bereik, ingesluit het. <\/p>\n<p>Die vertoonbordadvertensies, waarvan boude die vertoonstuk was met teks wat lees &ldquo;Groter en Sexyer&rdquo; is verbied op grond daarvan dat dit die stereotipering van vrouens as seksobjekte versterk en dat dit daartoe kan lei dat kinders dieselfde siening huldig. <\/p>\n<p>Die organiseerders het kapsie gemaak en ges&ecirc; hulle vertoon &#39;n vrou in beheer van haar seksualiteit en hulle het betoog dat 48 persent van die mense wat die ekspo bywoon, vrouens is. <\/p>\n<p>Hulle app&egrave;l was nie suksesvol nie, met die owerheid wat Dinsdag beslis het dat die veldtog klousules wat verband hou met vrouens en kinders in die Advertensiepraktykskode, oortree. <\/p>\n<p>Howarth was &ldquo;verbyster&rdquo; deur die diskriminasie teen Sekspo se kreatiwiteit en s&ecirc;: &ldquo;Dit is vreemd dat &#39;n blinde oog gedraai word na advertensies wat sekere aspekte van ge&iuml;mpliseerde naaktheid daarstel.&rdquo; <\/p>\n<p>Die Durbanse skou, geskeduleer vir die 5de tot die 8ste Februarie, sal  &#39;n nuwe veldtog aanhef. <\/p>\n<p>&ldquo;Terwyl ons nuwe advertensies meer as &#39;n winkbrou sal lig, het ons seker gemaak dat ons daartoe verbind bly dat dit binne die perke van goeie smaak en verantwoordelike advertering bly,&rdquo; s&ecirc; hy. <\/p>\n<\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[21089,3511,21108],"class_list":["post-3673","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-nuus","tag-sekspo-organiseerders-verdedig-advertensies","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3673","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3673"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3673\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3673"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3673"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3673"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}