{"id":36715,"date":"2016-02-21T11:01:51","date_gmt":"2016-02-21T09:01:51","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36715"},"modified":"2016-02-28T08:16:50","modified_gmt":"2016-02-28T06:16:50","slug":"petisie-handhaaf-afrikaans-by-tuks","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36715","title":{"rendered":"Petisie: Handhaaf Afrikaans by Tuks!"},"content":{"rendered":"<p>Geagte prof. Cheryl de la Rey,<\/p>\n<p>Hiermee versoek ek dat Afrikaans as voertaal en lesingstaal aan die Universiteit van Pretoria behou word, in weerwil van die intimidasie en vyandigheid van Engelstaliges en voorstanders van Engels. Nie net word u universiteit deur die grondwet verplig om nie voorkeur aan een taal, Engels, bo &#8216;n ander te gee nie, maar die internasionale reg vereis ook dat kulturele diversiteit in &#8216;n land soos Suid-Afrika deur sowel die staat as die universiteite bevorder sal word.<\/p>\n<p>Ons s\u00ea nee vir die Engelse monokultuur wat met geweld en dreigemente op ons en ons kinders afgedwing word!<\/p>\n<p>Lank leef Afrikaans aan die Universiteit van Pretoria!<\/p>\n<p><em>L.W. &#8216;n Afskrif van elke getekende petisiebrief word outomaties per epos aan die Universiteit van Pretoria versend wat vir kommentaar by languagepolicy@up.ac.za gevra het. U kan ook bykomende kommentaar hier onder voeg in die blokkie wat lui: &#8220;My bykomende kommentaar.&#8221; Ook d\u00edt word saam met u petisiebrief aan die universiteit deurgestuur.<br \/>\n<\/em><\/p>\n<p><em>Deel die petisieskakel met al u vriende op Facebook en Twitter en sorg dat ons tienduisende name verkry!<\/em><\/p>\n<p><strong>Nog iets: As die vormpie nie op u selfoon of tablet wil deurgaan nie, stuur bloot u naam en van aan: petisie@praag.org met &#8220;Tuks&#8221; in die opskrif.<\/strong><\/p>\n<p>[emailpetition id=&#8221;7&#8243;]<br \/>\n[signaturelist id=&#8221;7&#8243;]<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Geagte prof. Cheryl de la Rey, Hiermee versoek ek dat Afrikaans as voertaal en lesingstaal aan die Universiteit van Pretoria behou word, in weerwil van die intimidasie en vyandigheid van Engelstaliges en voorstanders van Engels. Nie net word u universiteit deur die grondwet verplig om nie voorkeur aan een taal, Engels, bo &#8216;n ander te [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":34730,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[18112],"tags":[],"class_list":["post-36715","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-petisies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36715","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36715"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36715\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/34730"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36715"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36715"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36715"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}