{"id":367,"date":"2007-04-28T07:41:51","date_gmt":"2007-04-28T07:41:51","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=367"},"modified":"2007-04-28T07:41:51","modified_gmt":"2007-04-28T07:41:51","slug":"europa-se-demografiese-ramp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=367","title":{"rendered":"Europa se demografiese ramp"},"content":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Met die verkiesing en uitslag merk politieke ontleders in die Weste op dat die Franse nou uiteindelik besef dat &rsquo;n nuwe rigting nodig is om die land uit sy stagnasie te red.&nbsp; Frankryk, wat &rsquo;n kernmoondheid is en &rsquo;n vaste verteenwoordiger in die veiligheidsraad van die Verenigde Nasies, was na die Tweede W&ecirc;reldoorlog die sentrale moondheid in Wes-Europa. Terwyl die Verenigde Koninkryk se ekonomie deur stakings en sosialistiese beleide ontwrig is, en Itali&euml; <em>la dolce vita<\/em> verkies het, en Duitsland sy oorlogswonde gelek en selfvertroue ingeboet het, het Frankryk sy mag w&ecirc;reldwyd geprojekteer, &rsquo;n kernmoontheid geword, en kultureel Frans uitgevoer via <em>la Francophonie<\/em>.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Maar eindelik was die na-oorlogse w&ecirc;reld net &rsquo;n voortsetting van die status quo.&nbsp; Europese moonthede het kollektief en individueel die w&ecirc;reld oorheers, en sedert 1652 is Afrikaners gewoond daaraan om in &rsquo;n Europees gesentreerde w&ecirc;reld te leef.&nbsp; Di&eacute; feit was selfs waar in die onmiddellike jare na beide w&ecirc;reldoorlo&euml; wat Europa op &rsquo;n kontinentale vlak verniel het.&nbsp; Die vyf groot Europese moondhede (Frankryk, Itali&euml;, Duitsland, Spanje en Engeland) het telkens weer herstel om hul posisies as internasionale ekonomiese en kulturele reuse in te neem. Saam met die eertydse Engelse kolonies (die VSA, Kanada en Australi&euml;) oorheers Europa die w&ecirc;reld steeds aan die begin van die 21ste eeu, en bly dit moeilik om &rsquo;n w&ecirc;reld voor te stel waar Europese magte nie die leiersrolle speel nie.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Tog is dit presies wat nou mag gebeur. Verskeie politieke ontleders is vandag baie meer skepties oor die onmiddellike toekoms van sowel die Europese ekonomie as Europa se politieke toekoms.&nbsp; Di&eacute; skeptiese houding word goed opgesom deur Mark Steyn in die voorwoord van sy boek <em>America Alone<\/em>, waar hy die volgende skryf:<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">&ldquo;Let me put this in a slightly bigger nutshell: much of what we loosely call the Western world will not survive the twenty-first century, and much of it will effectively disappear within our lifetimes, including many if not most European countries.&nbsp; There&rsquo;ll probably still be a geographical area on the map marked as Italy or the Netherlands &ndash; probably &ndash; just as in Istanbul there&rsquo;s still a building known as Hagia Sophia, or St. Sophia&rsquo;s Cathedral.&nbsp; But it&rsquo;s not a cathedral; it&rsquo;s merely a designation for a piece of real estate.&nbsp; Likewise, Italy and the Netherlands will merely be designations for real estate.&rdquo;<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Afrikaners is baie vertroud met die idees wat Steyn hier verkondig. In die besonder bestaan die Suid-Afrika, en die Suidwes-Afrika, en die Rhodesi&euml;, en die Mosambiek, wat ons eens geken het, nie meer nie.&nbsp; Ja, daar is steeds plekke op die kaart wat Victoria Falls heet, of Tsumeb, of Upington of Durban.&nbsp; Maar die plekke het wesentlik verander.&nbsp; Vandag is die stadsrade nie meer Afrikaans of Engels nie, word hulle regeer vanuit provinsies en vanuit sentrale regerings wat objektief vyandig staan teenoor die wit burgers wat die plekke gestig het, en is die kulturele Zeitgeist heeltemal vreemd teenoor kultuurgroepe wat so onlangs as 20 jaar gelede aan di&eacute; plekke as &rsquo;n tuiste gedink het.&nbsp; <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die konvensionele aanname oor Europese geskiedenis is dat Griekse, Romeinse en Midde-Oosterse beskawings die toestande geskep het wat Europa op &rsquo;n merkwerdige reis tot by w&ecirc;reldoorheersing sou neem.&nbsp; Die Christendom, Griekse filosofie en politieke sisteme, wetenskap, die Romeinse idee van kolonisering, het tydens die Renaissance gekombineer om Europese moondhede te skep met enorme politieke, sosiale en milit&ecirc;re mag.&nbsp; In kompetisie met mekaar, het die moondhede oorlog teen mekaar gevoer, alliansies gevorm, en uitgebrei om die w&ecirc;reld te &ldquo;ontdek&rdquo;, te oorheers, te koloniseer, en het hulle op &rsquo;n sending vertrek om die Christendom en hulle tale te versprei.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die vlak van wetenskaplike en tegniese oorheersing van Europese bevolkings sedert die Renaissance is steeds verbysterend, selfs vandag.&nbsp; In die lys van die beste wiskundiges in die geskiedenis is byna almal Europees, met die uitsluiting van Chandrasekhar, wie se kort lewe sy bydraes kortgeknip het.&nbsp; Euler, Gauss and Newton, waarskynlik die mees invloedryke wiskundiges sedert Archimedes, en omtrent al die ander merkwaardige wiskundige talent, is Europees, tot vandag toe.&nbsp; Filosofie word steeds deur &ldquo;dooie Europese mans&rdquo; oorheers, &rsquo;n feit wat Westerse feministe erg ontstel. Kant, Nietzsche, of Hegel, en selfs Marx, onder andere, tel as dominante figure wat saam met die religieuse invloede van die Midde-Ooste, die Westerse kultuur geskep het.&nbsp; In die beeldende kuns is die Europese erfenis sonder gelyke, ten spyte van wat mens soms hoor.&nbsp; Die kunsskatte van Griekeland, Itali&euml;, Frankryk, Engeland, Duitsland en selfs Rusland vorm &rsquo;n gesamentlike erfenis sonder enige gelyke op aarde.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Moderne ekonomiese stelsels is alles die resultaat van Europese wysgere en ekonome, van Marx tot by Adam Smith. Die vryemarkstelsel, sosialisme, kommunisme, en al die ander moderne sosiale, politieke en ekonomiese sisteme is Europees, wat in Europa deur dooie wit mans uitgedink en getoets is. Selfs die begrip &ldquo;nasiestaat&rdquo;, en die idee dat so &rsquo;n staat lojaliteit van sy burgers verwag, is &rsquo;n Europese uitvinding.&nbsp; Europe&euml;rs het die idee van milit&ecirc;re verowering en kolonisering vervolmaak, en figure soos Alexander die Grote, Napoleon en Admiraal Nelson word steeds onthou as van die beste milit&ecirc;re leiers wat die mensdom opgelewer het. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Oor die laaste 700 jaar het Europese magte uitgevaar om die w&ecirc;reld te verower, om die Christendom te versprei, kolonies te vorm, en om die bevolkings van die ander kontinente te oorheers.&nbsp; Die Britte het die grootste en mees komplekse Empaaier gebou wat die w&ecirc;reld ooit gesien het.&nbsp; Die Spanjaarde het anargie en uitsterwing na Suid- en Sentraal-Amerika geneem en domineer die kontinente vandag lingu&iuml;sties en kultureel. Engelse en Franse setlaars in Noord-Amerika en Australi&euml; het hele bevolkings inboorlinge verdring en Europese kolonies gevorm wat die w&ecirc;reld vandag steeds oorheers.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">As die bostaande paragrawe te &ldquo;Eurosentries&rdquo; klink, dan is dit omdat die w&ecirc;reld so oorweldigend en vir so lank &rsquo;n Europees oorheersde plek was.&nbsp; Westerlinge, en veral Europ&euml;ers, het die w&ecirc;reld vir bykans 500 jaar absoluut gedomineer, met bitter min te&euml;stand uit ander dele van die w&ecirc;reld.&nbsp; Selfs in die 20ste eeu, deur twee w&ecirc;reldoorlo&euml;, het Europa en haar oorsese kolonies die sentrum van die w&ecirc;reld gevorm, met die res van die mensdom as toeskouers onder die beste omstandighede, en as slagoffers van Europese inmenging en oorlo&euml; andersins.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Di&eacute; tydperk het nou blykbaar ten einde geloop. Etniese Europe&euml;rs, wat 30% van die w&ecirc;reldbevolking aan die einde van die Tweede W&ecirc;reldoorlog was, is demografies en kultureel uitgeput.&nbsp; In die 50 jaar na die oorlog het die 30% tot 20% gekrimp, en vir die eerste keer het Europese weermagte begin om oorlo&euml; te verloor.&nbsp; In die Koreaanse oorlog het die Westerse Alliansie grootliks misluk en die Verenigde State het haar oorlog in Vi&euml;tnam verloor. Tans lyk dit asof die oorlog in Irak ook verloor gaan word.&nbsp; Israel, &rsquo;n staat wat deur &rsquo;n Westerse mandaat gevorm is en ondersteun word, is sedert 1970 in &rsquo;n skaakmatposisie met haar vyande.&nbsp; Haar onvermo&euml; om haar vyande te domineer en te verslaan raak nou ooglopend.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Sentraal in die pessimistiese vooruitskouing vir Europa staan demografie. Die toekoms behoort aan diegene wat daar opdaag, en bitter min Europe&euml;rs gaan dit regkry.&nbsp; Hier is &rsquo;n paar harde feite. Die vrugbaarheidsverhouding in &rsquo;n bevolking is die gemiddelde aantal kinders per vrou.&nbsp; Om &rsquo;n stabiele bevolking te handhaaf, moet elke vrou &rsquo;n gemiddelde 2,1 kinders baar.&nbsp; Dus, die vrugbaarheidsverhouding in a stabiele bevolking is 2,1 kinders per vrou. In demografies robuuste bevolkings baar vroue meer as 2,1 kinders:&nbsp; in Niger is dit byvoorbeeld 7,46, in Mali 7,42, in Jemen 6,58.&nbsp; In Rusland is dit 1,14, en as die verhoudings nie verander nie, gaan Jemen &rsquo;n groter bevolking as Rusland teen 2050 besit.&nbsp; Die groot getalle Jemeniete gaan emigreer, en hulle kultuur en godsdiens uitvoer.&nbsp; Waarheen? Na lande wat demografies swak presteer, meestal in Europa.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Europese demografiese feite lees soos die handleiding vir &rsquo;n bevolkingselfmoord.&nbsp; In Itali&euml; is die vrugbaarheidsverhouding 1,23.&nbsp; Hoe laag is dit?&nbsp; Hier is een verduideliking.&nbsp; Teen 2050 word geprojekteer dat 60% van Italianers geen broers of susters gaan h&ecirc; nie, en geen ooms of tannies of selfs neefs of niggies nie.&nbsp; Met ander woorde, die groot spreekwoordelike Katolieke Italiaanse familie met ooms en tannies, neefs en broers en susters en niggies, is iets van die verlede, en hulle plekke gaan ingeneem word deur die Jemeniete, wat gaan migreer om die Italiaanse ekonomie as werkers en verbruikers te red.&nbsp; Ander Europese lande lyk nie beter nie.&nbsp; In Duitsland is die vrugbaarheidsverhouding 1,35, in Frankryk is dit 1,89.&nbsp; Interessant genoeg, die Franse verhouding is bedrieglik.&nbsp; Dink daaraan dat Frankryk ook die Europese land met die grootste Moslembevolking is.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Daar is dus meer en meer tekens dat die Westerse oomblik besig is om te eindig.&nbsp; Demografiese ondergang in Europa, en die afname van die Christendom as die sentrale Europese godsdiens, blyk simptome te wees van &rsquo;n beskawingsonsekerheid en is &rsquo;n indikasie dat Europa verdwaald is.&nbsp; Moslem-immigrante in Europa is die snel groeiendste bevolkingsgroep en die eksponensi&euml;le wette onderliggend aan demografie veronderstel dat verskeie Europese lande oorwegend Moslembevolkings voor die einde van die 21ste eeu gaan verkry. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/fransebevolk3.JPG\" width=\"470\" height=\"380\" align=\"middle\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Onder di&eacute; lande tel Frankryk en Spanje, waar &rsquo;n heroorname deur Moslems die einde van &rsquo;n Christelike tydperk inlui.&nbsp; Meer as 1300 jaar gelede het dit ook gelyk asof Europa se toekoms onverbiddelik Mohammedaans gaan wees.&nbsp; Maar in die jaar 732 vind die belangrikste veldslag in die Europese geskiedenis plaas.&nbsp; Die Slag van Tours, waar Karl Martel die Moslem Oemajaad se opmars gestuit het.&nbsp; Die veldslag was die keerpunt in die Moslem-uitbreiding in Europa, en die More is uiteindelik in 739 uit Spanje verdryf. <\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die Christendom was dus die vername religie in Europa, gesetel in Rome, vir meer as &rsquo;n duisend jaar.&nbsp; Maar die demografiese omwenteling in Frankryk en Europa, asook die verval van die Kerk, maak voorspellings dat die Christendom voor 2100 uit Europa gaan verdwyn baie waarskynlik &#8211; met dramatiese gevolge vir Europa se inwoners.&nbsp; Dit alles word nou openlik deur Europese kommentators erken, inkluis Melanie Philips in &ldquo;Londonistan&rdquo;, Bat Ye&rsquo;or in &ldquo;Eurabia&rdquo;, en nog baie ander.&nbsp; Mark Steyn en Bruce Bauer skryf ook beide breedvoering oor die toekoms van die baie liberale sosiale omstandighede in Nederland en in Wes-Europa, binne &rsquo;n omgewing waar die getalle streng godsdienstige Moslems demografies vinnig toeneem.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Dit is in di&eacute; opsig dat die huidige Franse verkiesing beoordeel moet word.&nbsp; Kulturele en politieke realiteite maak dit onmoontlik vir die kandidate om die implikasies van Europa se demografiese projeksies eerlik te bespreek.&nbsp; N&oacute;g Sarkozy, n&oacute;g Royal, kan eerlik met Franse praat oor die volgende 50 jaar sonder om as doemprofete geteiken te word.&nbsp; Daarom sal die Franse voortgaan en &rsquo;n leier kies wat die onmiddellike probleme in Frankryk sal probeer oplos. Miskien sal immigrante strenger gekeur word of sal met opheffingsprojekte in Frankryk se Moslem-voorstede gepoog word om die mense beter te integreer.&nbsp; Maar oor die langer termyn beskou, is dit te min te laat.&nbsp; Frankryk se demografiese werklikhede bewys dat Frankryk se Christelike bevolking se opvolgers reeds in posisie is.&nbsp; Hulle is nie Christene nie, en kultureel verskil hulle hemelsbreed van dit wat ons verstaan as ons aan &rsquo;n Fransman dink met sy beret en &rsquo;n baguette onder sy arm.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die ondergang van Europa as die sentrum van die Christendom, asook die demografiese swakheid in die Weste, roep natuurlik &rsquo;n reeks interessante en kwellende vrae op.&nbsp; Vir Europese tale en bevolkingsgroepe in die res van die w&ecirc;reld gaan Europa se ondergang waarskynlik traumaties wees.&nbsp; Normale aannames oor veiligheid, ekonomiese en kulturele sekerheid gaan baie anders lyk in &rsquo;n w&ecirc;reld waar die magsentra en demografiese sentra in die Verre Ooste en Midde-Ooste gesetel is, met die VSA en Australi&euml; wesentlik ge&iuml;soleerd, onder druk en waarskynlik defensief ingestel.&nbsp; Afrikaners in Suid Afrika moet waarskynlik nou al begin dink hoe om in di&eacute; veranderde w&ecirc;reld te oorleef.&nbsp; In &rsquo;n sekere sin is Afrikaners Eurpoe&euml;rs reeds vooruit &ndash; die oorname en veranderde omstandighede het reeds in die periode tussen 1960 en 2000 plaasgevind.<\/span><\/p>\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Aanpassing en &rsquo;n defensiewe houding (dit is soms gepas om laer te trek) lyk in die toekoms onvermydelik.<\/span><\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/avto-mechanic.ru\/catalog\/zaryadnye_i_pusko_zaryadnye\/\">\u0434\u043b\u044f \u0430\u0432\u0442\u043e\u043c\u043e\u0431\u0438\u043b\u044c\u043d\u043e\u0433\u043e<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/inforesist.org\/shokin-uvolil-prokurora-xarkova\/\">\u041e\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0456\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u043f\u0440\u043e\u043a\u0443\u0440\u043e\u0440<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p style=\"text-align: justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/buksvanrensburgsw.JPG\" width=\"97\" height=\"136\" style=\"float: left;\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/>Op 22 April 2007, stem 85% van Frankryk se kiesers in die eerste rondte van die presidentsverkiesing om &rsquo;n opvolger vir Jacques Chirac aan te wys.&nbsp; Frankryk, eens &rsquo;n dinamiese staat met vindingryke burgers wat eeue lank &rsquo;n sentrale rol in Europa gespeel het, is vandag &rsquo;n lustelose en onsekere land.&nbsp; Die ekonomie doen swak; onluste in 2005 het Franse burgers ontsenu en die land se internasionale beeld baie skade aangedoen.&nbsp; Met die telling van die stemme op 22 April, wen die regse kandidaat Nicholas Sarkozy die eerste rondte met ongeveer 30% van die stemtotaal.&nbsp; Die sosialistiese kandidaat, die aantreklike S&eacute;gol&egrave;ne Royal, eindig tweede met 26% van die stemme.&nbsp; Weens die verdeling van die stemme onder die ander kandidate, is die resultaat in die tweede en finale ronde geen uitgemaakte saak nie, en &ograve;f Sarkozy, &ograve;f Royal kan se&euml;vier.<\/span><\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[44],"tags":[232,502,21092],"class_list":["post-367","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c25-buks-van-rensburg","tag-buks-van-rensburg","tag-europa-se-demografiese-ramp","tag-rubrieke"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/367","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=367"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/367\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=367"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=367"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=367"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}