{"id":36667,"date":"2016-02-19T10:47:38","date_gmt":"2016-02-19T08:47:38","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36667"},"modified":"2016-02-19T12:01:40","modified_gmt":"2016-02-19T10:01:40","slug":"obama-takel-trump","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36667","title":{"rendered":"Obama takel Trump"},"content":{"rendered":"<p>Met die gewilde miljard\u00ear, Donald Trump, steeds die voorloper onder die Republikeine, het pres. Barack Obama nou ook tot die stryd toegetree en in \u2018n onderhoud ges\u00ea Trump sal nie president word nie, omdat hy vertroue in die oordeel van Amerikaners het.<\/p>\n<p>\u201cOm die president te word, is ernstige werk, en nie dieselfde as om die gasheer van \u2018n geselsprogram of werklikheidsprogram op televisie, \u2018n vermaaklikheidskunstenaar, \u2018n promotor of \u2018n bemarker te wees nie,\u201d het Obama ges\u00ea.<\/p>\n<p>Trump het egter dadelik teruggekap en ges\u00ea Obama moes bly wees hy wat Trump is, het nie as kandidaat in die vorige verkiesing gestaan nie. <\/p>\n<p>Obama het in di\u00e9 verkiesing gese\u00ebvier oor die Republikeinse kandidaat, Mitt Romney. \u201cAs ek die kandidaat was, sou Obama nie \u2018n twee termyn president gewees het nie,\u201d het Trump ges\u00ea.<\/p>\n<p>Trump geniet volgens meningspeilings 38 persent van Republikeine se steun en is 16 punte voor sy naaste teenstaander, Ted Cruz. <\/p>\n<p>Aan die Demokrate se kant, geniet Hillary Clinton 56 persent van die steun teenoor Bernie Sanders wat 38 persent van die steun geniet. Clinton se grootste steun kom van veral vrouens en swart kiesers.<\/p>\n<p>Suid-Carolina, waar die volgende rondte voorverkiesings gehou sal word, word as belangrik geag vir kandidate omdat dit die deelstaat is waar die eerste voorverkiesing in die suide van die land plaasvind. <\/p>\n<p>Die deelstaat is \u2018n Republikeinse vesting, met 65 persent van die inwoners wat hulle as wedergebore Christene bestempel.<\/p>\n<p>Ondertussen duur die debat oor die opvolger van die ontslape regter van die hooggeregshof, Antonin Scalia, voort. <\/p>\n<p>Obama het reeds aangedui dat hy Scalia se opvolger sal aanwys, maar Republikeine s\u00ea hulle sal sy nominasie in die senaat blokkeer. Hulle meen dit behoort die prerogatief van die volgende president, wat in Januarie 2017 aan bewind kom, te wees om die posisie te vul.<\/p>\n<p>Obama hou egter voet by stuk en s\u00ea hy sal iemand met wat erns het met &#8220;die demokrasie en die regstaat&#8221;, waarskynlik &#8216;n Demokraat, benoem.<\/p>\n<p>Sommige Republikeinse senatore het egter aangedui hulle sal wag om te sien wie die genomineerde is, voor hulle besluit om die kandidatuur te steun al dan nie. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Met die gewilde miljard\u00ear, Donald Trump, steeds die voorloper onder die Republikeine, het pres. Barack Obama nou ook tot die stryd toegetree en in \u2018n onderhoud ges\u00ea Trump sal nie president word nie, omdat hy vertroue in die oordeel van Amerikaners het. \u201cOm die president te word, is ernstige werk, en nie dieselfde as om &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36667\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Obama takel Trump&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36668,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[6726,21591,12998,12241,20679,2848],"class_list":["post-36667","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-barack-obama","tag-benoemingstryd","tag-donald-trump","tag-republikeine","tag-suid-carolina","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36667","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36667"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36667\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36668"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36667"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36667"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36667"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}