{"id":3665,"date":"2008-12-10T05:16:58","date_gmt":"2008-12-10T05:16:58","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3665"},"modified":"2008-12-10T05:16:58","modified_gmt":"2008-12-10T05:16:58","slug":"komitee-stel-voor-dat-gevangenes-werk","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3665","title":{"rendered":"Komitee stel voor dat gevangenes werk"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span>Dit het geblyk in &#39;n verslag wat gister in die parlement ter tafel gel&ecirc; is n&aacute; besoeke aan die Brandfort- en Grootvleigevangenisse in die Vrystaat. In &#39;n verslag wat wye dekking gee, het die komitee ges&ecirc; hulle is geskok om te sien hoe gevangenes heeldag in oorvol tronkselle deurbring sonder om iets konstruktiefs te doen. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die idee om gevangenes te laat werk,is sterk gesteun vroe&euml;r vanjaar toe die DA-LP, James Selfe ,&#39;n dokument vrygestel het met die titel: &quot;Tronke werk waar gevangenes werk.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die komitee het gevind dat die afgevaardigdes, soos altyd, geskok was om te sien hoedat gevangenie heeldag in oorvol selle aangehou word, en &#39;n terugkeer bepleit vir die voor-1994-beleid van gevangenearbeid. Die komitee het onder geen omstandighede aanbeveel dat gevangenes se menseregte geskend word of nie gerespekteer word nie, maar voel wel dat die gevangenearbeid positief kan bydra tot hulle rehabilitasie en herintegrasie in die samelewing. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit sal ook &#39;n manier wees om druk te verlig op reeds oorvol selle en infrastruktuur. Sulke aktiwiteit sal &#39;n goeie werksetiek en sosiale verantwoordelikheid skep, en selfs help om vaardighede te ontwikkel wat kan bydra teen die hervoorkoms van misdade onder gevangenes.&quot;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Selfe het ges&ecirc; hy was verheug deur die voorstel van die komitee en ondersteun dit ten volle. Hy het saamgestem dat dit die kanse op rehabilitasie van gevangenes heelwat kan vergroot.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>Die komitee het ook ges&ecirc; dat baie meer gedoen kan word om oorbevolking in tronke te&nbsp; verlig, veral onder verhoorafwagtende gevangenes. &#39;n Multidissiplin&ecirc;re benadering is nodig wat polisie, justisie, korrektiewe dienste en maatskaplike werk insluit. <\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <\/div>\n<p align=\"justify\"><span>&quot;Dit is belangrik dat slegs daardie gevangenes wat &#39;n bedreiging vir die samelewing inhou, opgesluit word. Oortreders wat verwys kan word, behoort na rehabilitasieprogramme buite die tronk verwys te word. Meer moet gedoen word om die landdroste en justisie sensitief te maak vir die las wat verhoorafwagtende gevangenes op die korrektiewedienstesentrums plaas.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">   <span>Die verslag sal deur beide huise van die parlement oorweeg word.<span> <\/span><\/span><\/div>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">new online slots<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/07\/21\/182571.html\">\u0414\u0430\u043d\u0438\u043b\u044c\u0447\u0435\u043d\u043a\u043e \u042e\u0440\u0438\u0439 \u0411\u0440\u043e\u043d\u0438\u0441\u043b\u0430\u0432\u043e\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\"><span class=\"small\"><\/p>\n<div class=\"mosimage\"  style=\" float: left; margin: 5px; padding: 1px;\" align=\"center\"><img loading=\"lazy\" decoding=\"async\" src=\"http:\/\/nuus.praag.co.za\/dev\/images\/stories\/gevangenes.jpg\" width=\"240\" height=\"202\" hspace=\"6\" alt=\"Image\" title=\"Image\" border=\"0\" \/><\/p>\n<div class=\"mosimage_caption\" style=\"text-align: center;\" align=\"center\">Gevangenis in &#8216;n oorval sel<\/div>\n<\/div>\n<p><\/span>Die parlement se korrektiewedienstekomitee het voorgestel dat tronke terugkeer na die voor-1994-beleid dat gevangenes moet werk.<\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[51],"tags":[3377,3394,3501,21089,165,21108],"class_list":["post-3665","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-suider-afrika","tag-beeld","tag-die-burger","tag-komitee-stel-voor-dat-gevangenes-werk","tag-nuus","tag-praag","tag-suider-afrika"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3665","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3665"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3665\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3665"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3665"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3665"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}