{"id":36635,"date":"2016-02-18T08:54:26","date_gmt":"2016-02-18T06:54:26","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36635"},"modified":"2016-02-18T08:54:26","modified_gmt":"2016-02-18T06:54:26","slug":"apple-weier-fbi-toegang-tot-terroris-se-foon","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36635","title":{"rendered":"Apple weier FBI toegang tot terroris se foon"},"content":{"rendered":"<p>Verlede jaar se dodelike aanvalle in Parys &#8220;sou nie gebeur het&#8221; sonder die gebruik van ge\u00efnkripteerde kommunikasie om die skuldiges in staat te stel om opsporing te vermy nie, het die Amerikaanse NSA-hoof onlangs in &#8216;n onderhoud verklaar.<\/p>\n<p>Die <em>National Security Agency<\/em> se direkteur Michael Rogers is Woensdag aangehaal in &#8216;n Yahoo-verslag waarin hy gerugte bevestig het oor die gebruik van enkripsie in die November-slagting op die strate van Parys deur ondersteuners van die Islamitiese staat. <\/p>\n<p>Sowat 130 mense is in die aanvalle vermoor.<\/p>\n<p>Rogers het aan Yahoo ges\u00ea dat &#8220;van die kommunikasie&#8221; van die Parys-aanvallers &#8220;was ge\u00efnkripteer&#8221; wat intelligensie-amptenare se pogings belemmer het.<\/p>\n<p>As gevolg hiervan, kon hulle nie &#8220;vroegtydig optree en verhoed dat Parys gebeur nie&#8221;.<\/p>\n<p>Rogers, wat verlede week kommentaar oor die aanvalle gelewer het, het aangesluit by wetstoepassingsbeamptes wat waarsku oor die gevare van nuwe ge\u00efnkripteerde toestelle.<\/p>\n<p>Dit maak die opsporing van terroriste moeilik, indien nie onmoontlik nie, s\u00ea hy.<\/p>\n<p>Die verslag kom kort nadat Apple geweier het in &#8216;n Amerikaanse hof om hulp aan die FBI te verskaf.<\/p>\n<p>Die saak spruit voort uit die feit dat &#8216;n iPhone gebruik is in die aanvalle in San Bernardino, Kaliforni\u00eb, wat &#8216;n nuwe front in die koderingsdebat geopen het.<\/p>\n<p>Rogers het ges\u00ea hy ondersteun die gebruik van enkripsie vir aanlynsekuriteit, maar het gewaarsku oor die gebruik van toestelle wat nie kan ontsyfer kan word nie.<\/p>\n<p>Die Withuis se woordvoerder Josh Earnest het ges\u00ea die FBI het gevra vir toegang tot &#8216;n enkele toestel, nie alle toestelle nie.<\/p>\n<p>Die Republikeinse voorloper Donald Trump het Apple berispe vir hul gebrek aan samewerking. <\/p>\n<p>&#8220;Ek stem 100% met die howe saam&#8230; Wie dink hulle [Apple] is hulle? Hulle moet dit oopstel,&#8221; het Donald Trump Woensdag aan Fox News ges\u00ea.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Verlede jaar se dodelike aanvalle in Parys &#8220;sou nie gebeur het&#8221; sonder die gebruik van ge\u00efnkripteerde kommunikasie om die skuldiges in staat te stel om opsporing te vermy nie, het die Amerikaanse NSA-hoof onlangs in &#8216;n onderhoud verklaar. Die National Security Agency se direkteur Michael Rogers is Woensdag aangehaal in &#8216;n Yahoo-verslag waarin hy gerugte &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36635\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Apple weier FBI toegang tot terroris se foon&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36636,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22110,12998,22158,21760,7829],"class_list":["post-36635","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-apple","tag-donald-trump","tag-iphone","tag-san-bernadino","tag-terreur"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36635","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36635"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36635\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36636"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36635"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36635"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36635"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}