{"id":36621,"date":"2016-02-17T21:48:53","date_gmt":"2016-02-17T19:48:53","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36621"},"modified":"2016-02-17T21:48:53","modified_gmt":"2016-02-17T19:48:53","slug":"nuwe-suid-afrikaanse-tegnologie-in-2016","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36621","title":{"rendered":"Nuwe Suid-Afrikaanse tegnologie in 2016"},"content":{"rendered":"<p>Die w\u00eareld van tegnologie bied elke jaar meer innoverende maniere om ons te vermaak as die vorige jaar. Van revolusion\u00eare aanlynspeletjies programme tot fassinerende geleenthede vir Televisie stroming, is die digitale revolusie verseker gese\u00ebn met die vermo\u00ebe wat nodig is vir die ewig-vermeerdering van vermaak geleenthede.<\/p>\n<p>Hier is \u2018n voorsmaak van nuwe tegnologiese uitvindings wat Suid-Afrikaners besig gaan hou in 2016.<\/p>\n<h3>Nuwe televisiegeleenthede<\/h3>\n<p>Een van die interessantste digitale ontwikkelings, is die manier waarop televisie in die 21ste eeu floreer. Terwyl hulle voorheen slegs in staat was om \u2018n hand vol kanale te fasiliteer, stroom kanale soos Showmax nou \u2018n groot verskeidenheid televisiereekse en plaaslik vervaardigde flieks soos <a href=\"http:\/\/balladefilm.co.za\/\" target=\"_blank\">Ballade vir &#8216;n enkeling<\/a>.<\/p>\n<p>Met die nuus dat <a href=\"http:\/\/www.netwerk24.com\/Sake\/Ikt\/nuwe-televisiediens-in-sa-beskikbaar-20160203\" target=\"_blank\">GOtv by die groeiende rooster Suid-Afrikaanse digitale televisie stasies aansluit<\/a>, lyk dit asof ons &#8216;n groter verskeidenheid televisievertonings en flieks in 2016 gaan geniet.<\/p>\n<h3>Speletjie-ontploffing<\/h3>\n<p>Nie alleen het Suid Afrika onverwagte sukses geniet met onlangse videospeletjies soos Broforce nie, maar Johannesburg het onlangs aangesluit by die gewilde w\u00eareld van mededingende speletjies met \u2018n massiewe toernooi waarin die klem op spelers wat meeding vir die miljoenrandprys val.<\/p>\n<p>Dit behels dat die speletjiemileu weg beweeg van tradisionele Suid-Afrikaanse videospeletjies wat voorheen suksesvol was, soos Dungeons. Daar is eerder \u2018n groeiende neiging vir maatskappye soos Springbok Casino om \u2018n omvattende <a href=\"http:\/\/www.springbokcasino.co.za\/af\/\" target=\"_blank\">speletjie-ondervinding in Afrikaans<\/a> aan te bied, sodat hierdie deelnemers slotmasjiene, roulette en poker kan geniet vanaf die gemak van hulle slimfone.<\/p>\n<h3>Sosialemedia-ontwikkeling<\/h3>\n<p>Sedert die onverwagte afsterwe van Mxit-klets en die opkoms van oorsese mededinging soos \u201cWhatsapp\u201d, het meer Suid-Afrikaners begin om ander sosiale media\u00a0 vir hul kommunikasiebehoeftes te gebruik.<\/p>\n<p>Ten spyte van plaaslik vervaardigde mediaprogramme soos 2Go wat belofte toon, is dit ooglopend dat mense hulle wend tot platvorms soos Facebook en Twitter vir hulle sosialemediabehoeftes. Daar is wel hoop vir Afrikaans, aangesien <a href=\"http:\/\/www.toeter.com\/\" target=\"_blank\">Toeter<\/a> die eerste sosiale program sal wees wat spesifiek vir Afrikaanssprekendes ontwerp is.<\/p>\n<p>Die Toeterprogram werk baie soos Twitter en Facebook met \u2018n landingsblad wat die jongste inligting gee, met die vermo\u00eb om gewilde hutsspreuke te skep. Met die verfrissende afwesigheid van advertensies beteken dit dat Afrikaners \u2018n momentele voorsprong op hul Engelssprekende vriende het.<\/p>\n<p>So, van aanlyncasinospeletjies tot innoverende digitale televisiekanale, lyk dit asof 2016 vir Suid-Afrikaners \u2018n interessante jaar gaan wees, tegnologies gesproke.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die w\u00eareld van tegnologie bied elke jaar meer innoverende maniere om ons te vermaak as die vorige jaar. Van revolusion\u00eare aanlynspeletjies programme tot fassinerende geleenthede vir Televisie stroming, is die digitale revolusie verseker gese\u00ebn met die vermo\u00ebe wat nodig is vir die ewig-vermeerdering van vermaak geleenthede. Hier is \u2018n voorsmaak van nuwe tegnologiese uitvindings wat [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36622,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[92,6],"tags":[22151,22150,22152,22149],"class_list":["post-36621","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-c83-persoonlik","category-s26-tegnologie","tag-ballade-vir-n-enkeling","tag-gotv","tag-showmax","tag-speletjies"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36621","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36621"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36621\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36622"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36621"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36621"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36621"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}