{"id":36612,"date":"2016-02-17T11:01:09","date_gmt":"2016-02-17T09:01:09","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36612"},"modified":"2016-02-18T07:06:00","modified_gmt":"2016-02-18T05:06:00","slug":"agt-uk-belhamels-geskors-oor-geweld","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36612","title":{"rendered":"Agt UK-belhamels geskors oor geweld"},"content":{"rendered":"<p>Agt studente sal Dinsdag in die hof in Kaapstad op aanklagte van openbare geweld verskyn.<\/p>\n<p>Media24 het voorheen berig dat die oproermakers dalk nie studente is nie.<\/p>\n<p>Di\u00e9 agt het vermoedelik twee voertuie en kunswerke van twee koshuise aan die brand gesteek en is intussen uit die universiteit geskors.<\/p>\n<p>Hulle is in opstand oor die gebrek aan verblyf op die kampus.<\/p>\n<p>Die vise-kansellier dr. Max Price s\u00ea hul gedrag is onaanvaarbaar en hul optrede sal nie geduld word nie.<\/p>\n<p>Price s\u00ea Rhodes Must Fall het dit duidelik gemaak dat dit hul doelwit is om die universiteit te sluit. Hy s\u00ea die veldtog sal egter nie slaag om 30 000 studente en personeellede te weerhou van hul reg om in veilige omstandighede te studeer en te werk nie.<\/p>\n<p>Die Universiteit is besig om &#8216;n interdik teen betogers te bekom en om strafregtelike aanklagte te l\u00ea.<\/p>\n<p>Price s\u00ea die universiteit sal vandag oop wees.<\/p>\n<p>Intussen is 51 studente van die Walter Sisulu Universiteit in Oos-Londen wat weens openbare geweld in hegtenis geneem is, n\u00e1 hul hofverskyning met waarskuwings vrygelaat.<\/p>\n<p>Die groep het ook oor studenteverblyf betoog en skade aan eiendom aangerig. Die universiteit s\u00ea hy verskaf verblyf aan meer as 30 persent van die studente wat die nasionale gemiddelde is.<\/p>\n<p>Akademiese aktiwiteite is sedert verlede week by die universiteit opgeskort.<\/p>\n<p>In Noordwes het die Mahikeng-kampus van die NWU weer heropen na geweldpleging deur die EFF oor die uitkontraktering van skoonmakers.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Agt studente sal Dinsdag in die hof in Kaapstad op aanklagte van openbare geweld verskyn. Media24 het voorheen berig dat die oproermakers dalk nie studente is nie. Di\u00e9 agt het vermoedelik twee voertuie en kunswerke van twee koshuise aan die brand gesteek en is intussen uit die universiteit geskors. Hulle is in opstand oor die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36614,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[5809,1665,16442,12439,18227,22148,5096],"class_list":["post-36612","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-behuising","tag-geweld","tag-mahikeng","tag-oos-londen","tag-openbare-orde","tag-studente-oproer","tag-uk"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36612","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36612"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36612\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36614"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36612"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36612"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36612"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}