{"id":36589,"date":"2016-02-17T08:28:59","date_gmt":"2016-02-17T06:28:59","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36589"},"modified":"2016-02-17T08:28:59","modified_gmt":"2016-02-17T06:28:59","slug":"brexit-kan-eu-in-krisis-dompel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36589","title":{"rendered":"Brexit kan EU in krisis dompel"},"content":{"rendered":"<p>Die Britse eerste minister, David Cameron het &#8216;n vergadering met die Europese Parlement se president, Martin Schulz en ander lede van die EU-parlement bygewoon om oor Brittanje se standpunte rakende Brexit te onderhandel. <\/p>\n<p>Brittanje\u00ad sal &#8216;n referendum hou of dit in die EU wil bly of wil onttrek, indien Cameron nie sy sin kry nie. <\/p>\n<p>Maar Duitsland en Frankryk het gemaan dat Brittanje negatief geraak sal word as die premier nie Europa se wense in ag neem nie.<\/p>\n<p>Van die 700 Europese maatskappye in Brittanje het &#8216;n derde aangedui dat hulle die VK dadelik sal verlaat met Brexit.<\/p>\n<p>Volgens Le Monde staar die EU &#8216;n krisis in die gesig, selfs al besluit die VK om in te stem tot die EU-beleid.<\/p>\n<p>&#8216;n Peiling deur die Duitse Bertelsmann-stigting toon &#8216;n sterk pro-EU sentiment oor die hele sakegemeenskap, maar volgens die jongste meningspeiling sal 45 persent Britte stem dat die land die Europese Unie verlaat. <\/p>\n<p>Slegs 36% wil in die EU bly en negentien persent is onseker. <\/p>\n<p>Cameron het vroe\u00ebr vandeesweek sy planne uiteengesit om die land se bande met die Europese Unie te heroorweeg. <\/p>\n<p>Hy het sy voorstelle tydens die EU-beraad aan leiers voorgel\u00ea. &#8216;n Referendum word vir Junie in Brittanje beplan oor voortgesette lidmaatskap van die Europese Unie.<\/p>\n<p>Konsepvoorstelle is reeds bekend gemaak om die land te oorreed om binne die EU te bly. <\/p>\n<p>Van die voorstelle sluit in dat Brittanje nie betrokke hoef te wees by &#8216;n nouer verbintenis met die EU nie en dat welsyntoelae aan werkers van ander EU-lande opgeskort kan word. <\/p>\n<p>Die Britse minister van finansies, George Osborne het vroe\u00ebr ges\u00ea hy hoop ander EU-lande sal tot die planne instem, maar vier Oos-Europese lande het reeds die voorstelle verwerp.<\/p>\n<p>Pole, Tsjeggi\u00eb, Slowakye en Hongarye wil nie instem tot die beperkte toelaes vir werkers nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Britse eerste minister, David Cameron het &#8216;n vergadering met die Europese Parlement se president, Martin Schulz en ander lede van die EU-parlement bygewoon om oor Brittanje se standpunte rakende Brexit te onderhandel. Brittanje\u00ad sal &#8216;n referendum hou of dit in die EU wil bly of wil onttrek, indien Cameron nie sy sin kry nie. &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36589\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Brexit kan EU in krisis dompel&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":16961,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21829,4905,4869,19053],"class_list":["post-36589","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-brexit","tag-brittanje","tag-eu","tag-oos-europa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36589","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36589"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36589\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/16961"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36589"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36589"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36589"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}