{"id":36583,"date":"2016-02-17T07:52:25","date_gmt":"2016-02-17T05:52:25","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36583"},"modified":"2016-02-17T09:07:50","modified_gmt":"2016-02-17T07:07:50","slug":"ouers-vrees-vir-pers-studente-se-veiligheid","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36583","title":{"rendered":"Ouers vrees vir pers studente se veiligheid"},"content":{"rendered":"<p>Dr. Joggie Briedenhann, pa van Christine (Poekie) s\u00ea hy is &#8220;uiters teleurgesteld met hoe die US die hele saak benader het&#8221; nadat sy dogter en &#8216;n vriendin lukraak van rassisme beskuldig is oor pers gesigverf.<\/p>\n<p>Christine se veiligheid op kampus n\u00e1 die voorval, is &#8216;n groot bron van kommer weens di\u00e9 openlike intimidasie. \u201cSy het treiterende SMS\u2019e ontvang nadat iemand plakkate van haar gesig en selfoonnommer op kampus opgeplak het,&#8221; s\u00ea haar pa. <\/p>\n<p>&#8220;Ek het verlede week met my dogter se klasrooster en foto na die kampus-sekuriteitspersoneel gegaan en gevra of hulle haar veiligheid kan waarborg.&#8221;<\/p>\n<p>Die verlinkse rektor van die universiteit van Stellenbosch, Wim de Villiers het volgens Briedenhann nog nie een keer met hom of sy dogter probeer kontak maak nie, selfs nadat hulle skorsing opgehef is.<\/p>\n<p>&#8220;Hy het ons nie laat weet wat die spesifieke klag teen Poekie is nie en het ons ook nie laat weet dat haar skorsing uit die koshuis opgehef is nie.<\/p>\n<p>&#8220;Ek wonder hoe De Villiers wil h\u00ea daar teenoor sy kind in s\u00f3 \u2019n situasie opgetree moet word,\u201d het Briedenhann aan die Republikein ges\u00ea.<\/p>\n<p>Ene Mathew Smorensburg, verbonde aan die universiteit, het na bewering die twee studente ontmoedig om \u2019n regverteenwoordiger aan te stel nadat hy valse beskuldigings teen hulle gemaak het om &#8216;n haatveldtog van stapel te stuur.<\/p>\n<p>Smorenburg het die twee &#8220;bedorwe, wit meisietjies&#8221; ook afgeraai om hul vriende of ouers te kontak.<\/p>\n<p>In stede daarvan, het hy die twee gedwing op &#8216;n imkriminerende boodskap namens hulself uit te stuur.<\/p>\n<p>Smorenburg op Facebook ges\u00ea dit gaan goed met hom.<\/p>\n<p>\u201cDie Universiteit Stellenbosch en my kollegas bied groot ondersteuning en ek vaar goed.\u201d<\/p>\n<p>\u201cOns gaan beslis regstappe teen lede van Open Stellenbosch, die studenteraad en die rektor doen. Ons oorweeg \u2019n siviele skadevergoedingseis teen diegene wat hulle aan intimidasie skuldig gemaak het,\u201d verduidelik hy.<\/p>\n<p>De Villiers het intussen &#8216;n verklaring uitgereik waarin hy sonder ironie &#8220;die trauma wat die twee studente, die huiskomitee, die inwonende hoof en inwoners ervaar het, betreur&#8221;.<\/p>\n<p>Volgens De Villiers het hierdie voorval &#8220;herbevestig hoe belangrik konstruktiewe gesprekvoering oor belangrike kwessies op kampus is&#8221; terwyl hy en sy linkse bende kennelik alle pogings tot gesprek vermy het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Dr. Joggie Briedenhann, pa van Christine (Poekie) s\u00ea hy is &#8220;uiters teleurgesteld met hoe die US die hele saak benader het&#8221; nadat sy dogter en &#8216;n vriendin lukraak van rassisme beskuldig is oor pers gesigverf. Christine se veiligheid op kampus n\u00e1 die voorval, is &#8216;n groot bron van kommer weens di\u00e9 openlike intimidasie. \u201cSy het &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36583\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ouers vrees vir pers studente se veiligheid&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36586,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[17242,22142,22141,266,22136,17020,17637],"class_list":["post-36583","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-haatveldtog","tag-intimdasie","tag-poekie-briedenhann","tag-rassisme","tag-smorenburg","tag-us","tag-windhoek"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36583","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36583"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36583\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36586"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36583"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36583"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36583"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}