{"id":36552,"date":"2016-02-15T10:41:45","date_gmt":"2016-02-15T08:41:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36552"},"modified":"2016-02-15T10:41:45","modified_gmt":"2016-02-15T08:41:45","slug":"miljarder-het-saamgewerk-met-zuma-en-guptas","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36552","title":{"rendered":"Miljard\u00ear het saamgewerk met Zuma en Guptas"},"content":{"rendered":"<p>Glencore het saamgewerk met &#8220;belanghebbendes&#8221; insluitend die regering om sy Optimum-steenkoolmyn te verkoop, het die Sunday Times vroe\u00ebr berig.<\/p>\n<p>&#8216;n Suid-Afrikaanse minister het Glencore se hoofuitvoerende beampte, Ivan Glasenberg ontmoet voor die verkoop van die myn aan &#8216;n groep vriende van President Jacob Zuma.<\/p>\n<p>Glencore se sukkelende myn was reeds oorhandig aan kurators, nadat die myn versuim het om Eskom te oortuig om die terme van &#8216;n ooreenkoms met Glencore Optimum te heronderhandel.<\/p>\n<p>Di\u00e9 ooreenkoms was uiters nadelig vir Eskom.<\/p>\n<p>Die myn is verkoop aan Tegeta, &#8216;n maatskappy wat beheer word deur die Gupta-familie. Een van Zuma se seuns sal ook baat by die transaksie.<\/p>\n<p>&#8220;Glencore is besig met die reddingsakeplan van Optimum Coal saam met alle ander belanghebbendes, insluitend die regering&#8221; het die maatskappy in &#8216;n e-pos antwoord op vrae ges\u00ea. &#8220;Glencore is tevrede met die bepalings betreffende die Tegeta-transaksie.&#8221;<\/p>\n<p>Die Sunday Times het berig dat Mosebenzi Zwane, Suid-Afrika se minister van mynbou, die einde van verlede jaar met Glasenberg by die Dolder Grand Hotel in Z\u00fcrich ontmoet het om die verkoop van die myn te fasiliteer.<\/p>\n<p>Intussen probeer opposisiepartye en die Britse pers voorgee dat Glencore nie saamgewerk het om die Zuma-gesin te bevoordeel nie.<\/p>\n<p>Die Guptafamilie het intussen ges\u00ea dit behoort enigiemand vry te staan om op &#8216;n billike grondslag met enige sake-onderneming mee te ding. <\/p>\n<p>Hulle maatskappy Tegeta Exploration and Resources s\u00ea hy is op soek na nog sakegeleenthede nadat die maatskappy die groenlig gekry het om Glencore se Optimum-steenkoolmyn aan te skaf. <\/p>\n<p>Opposisiepartye het Zwane oor die kole gehaal omdat hy met Glasenberg in Switserland beraadslaag het. <\/p>\n<p>Die partye s\u00ea dit het die president se seun en die Gupta-familie bevoordeel. <\/p>\n<p>Die Guptas s\u00ea egter hulle het geen bystand van die minister gekry om die transaksie te beklink nie.<\/p>\n<p>Die miljard\u00ear Glasenberg, Suid-Afrika se rykste man, het Glencore se dividendbetalings geskrap en nuwe aandele gesmous om skuld wat opgebou tydens &#8216;n kommoditeitoplewing te betaal. <\/p>\n<p>Die <a href=\"https:\/\/www.youtube.com\/watch?time_continue=173&#038;v=kgOaC1tRZpY\">maatskappy <\/a>het in Desember aangekondig dat hy beplan om skuld te verminder tot so laag as $18 miljard teen die einde van 2015. Een van die planne was ook om met bateverkope te begin.<\/p>\n<p>Glasenberg, wat ook Israeli-burgerskap het, het in die Johannesburgse kantoor van Marc Rich (Marcell Reich) gewerk wat miljoene daaruit gemaak het om olie aan die apartheidsregering te verkoop.<\/p>\n<p>Hy woon in R\u00fcschlikon, Switserland.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Glencore het saamgewerk met &#8220;belanghebbendes&#8221; insluitend die regering om sy Optimum-steenkoolmyn te verkoop, het die Sunday Times vroe\u00ebr berig. &#8216;n Suid-Afrikaanse minister het Glencore se hoofuitvoerende beampte, Ivan Glasenberg ontmoet voor die verkoop van die myn aan &#8216;n groep vriende van President Jacob Zuma. Glencore se sukkelende myn was reeds oorhandig aan kurators, nadat die [&hellip;]<\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36553,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,85],"tags":[4827,20989,11351,4982,321],"class_list":["post-36552","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-c76-sake","tag-eskom","tag-glencore","tag-ivan-glasenberg","tag-steenkool","tag-zuma"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36552","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36552"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36552\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36553"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36552"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36552"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36552"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}