{"id":36546,"date":"2016-02-15T09:31:10","date_gmt":"2016-02-15T07:31:10","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36546"},"modified":"2016-02-15T13:55:09","modified_gmt":"2016-02-15T11:55:09","slug":"russiese-premier-se-navo-wil-nuwe-koue-oorlog-he","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36546","title":{"rendered":"Russiese premier s\u00ea Navo wil nuwe Koue Oorlog h\u00ea"},"content":{"rendered":"<p>Die Russiese premier, Dmitri Medwedef, het Saterdag ges\u00ea &#8216;n nuwe Koue Oorlog met die VSA en di\u00e9 se bondgenote dreig.<\/p>\n<p>Dit was &#8216;n bedekte hou in die rigting van die VSA wat steeds &#8216;n oplossing in Siri\u00eb bemoeilik.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea die spanning duur voort vanwe\u00eb die konflik in Oekra\u00efne, Rusland se ondersteuning van die Siriese regering en wat hy noem &#8216;n onvriendelike Navo-beleid teenoor Rusland. <\/p>\n<p>Medwedef het &#8216;n veiligheidskonferensie in M\u00fcnchen in Duitsland toegespreek. Hy het Navo en die Europese Unie ook gekritiseer vir hul betrokkenheid in Oos-Europa in weerwil van beloftes tot die teendeel.<\/p>\n<p>Die sekretaris-generaal van Navo, Jens Stoltenberg s\u00ea Rusland, die Verenigde State en ander nasies moet voortgaan om te fokus op hul doelwitte in Siri\u00eb. <\/p>\n<p>Die VSA sal glo Awacs-vliegtuie stuur omdat enige direkte ingryping op die grond heeltemal uitgesluit is, s\u00ea waarnemers. <\/p>\n<p>Die sterk moontlikheid bestaan dat die VSA &#8220;gematigde rebelle&#8221; dus slegs indirek sal ondersteun dmv &#8216;n Arabiese invalsmag om Siri\u00eb te probeer verdeel in &#8216;n oostelike sowel as &#8216;n westelike deel.<\/p>\n<p>S\u00f3 &#8216;n stap sal Turkye en Saoedi-Arabi\u00eb dwing om alleen verantwoordelikheid vir hul troepe in Siri\u00eb te aanvaar, sonder direkte Amerikaanse ingryping.<\/p>\n<p>Stoltenberg het ges\u00ea bomaanvalle teen opposisiegroepe in Siri\u00eb wat die regering tot &#8216;n val wil bring, moet tot &#8216;n einde kom en &#8216;n ooreenkoms bereik word.<\/p>\n<p>Stoltenberg het by die Veiligheidskonferensie in M\u00fcnchen teruggeval op die supermoontheid-retoriek van die vorige eeu, en ges\u00ea Rusland gebruik sy kernarsenaal om Europa te intimideer. <\/p>\n<p>Rusland, Europa en die VSA s\u00ea hulle poog om \u2019n einde aan die Siriese \u00adkonflik te bring, die spanning in die ooste van die Oekra\u00efne te verlig en saam te werk om Europese \u00adekonomiese sanksies teen Rusland te lig.<\/p>\n<p>\u201cMaar Navo se politieke houding teenoor Rusland bly maar onvriendelik en geslote,\u201d het Medwedef in sy toespraak ges\u00ea. \u201cEk kan dit nie sterker stel nie: Ons is nou in die era van \u2019n nuwe Koue Oorlog.\u201d<\/p>\n<p>Jens Stoltenberg, sekretaris-generaal van Navo, het in sy toespraak ges\u00ea die Russiese president, Wladimir Poetin, moet ophou om lande wat aan sy land grens met sy kernwapens te dreig, maar nie kommentaar gelewer op die feit dat die VSA wapens en troepe mobiliseer dmv Navo nie.<\/p>\n<p>Die VSA het reeds elke belofte om Navo nie uit te brei na voormalige Warskou-verdraglande nie, gebreek.<\/p>\n<p>In Gen\u00e8ve het Rusland en die Verenigde State egter vroe\u00ebr ooreengekom dat enige skietstilstand nie jihadiste en hul bondgenote sal insluit nie, in &#8216;n poging om Siriese opposisiegroepe wat hulself nie wil losmaak van al-Qaeda en ISIS nie, as wettige teikens te maak.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Russiese premier, Dmitri Medwedef, het Saterdag ges\u00ea &#8216;n nuwe Koue Oorlog met die VSA en di\u00e9 se bondgenote dreig. Dit was &#8216;n bedekte hou in die rigting van die VSA wat steeds &#8216;n oplossing in Siri\u00eb bemoeilik. Hy s\u00ea die spanning duur voort vanwe\u00eb die konflik in Oekra\u00efne, Rusland se ondersteuning van die Siriese &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36546\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Russiese premier s\u00ea Navo wil nuwe Koue Oorlog h\u00ea&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36547,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22132,19339,5878,2078,10641],"class_list":["post-36546","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-dmitri-medwedef","tag-jens-stoltenberg","tag-navo","tag-rusland","tag-sirie"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36546","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36546"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36546\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36547"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36546"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36546"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36546"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}