{"id":36540,"date":"2016-02-15T08:36:30","date_gmt":"2016-02-15T06:36:30","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36540"},"modified":"2016-02-15T14:03:01","modified_gmt":"2016-02-15T12:03:01","slug":"zim-ontvang-reeds-voedselhulp","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36540","title":{"rendered":"Zim ontvang reeds voedselhulp"},"content":{"rendered":"<p>Zimbabwe se jongste beroep op plaaslike ondernemings en liefdadigheidsorganisasies om meer as $1,5 miljard of ongeveer R24 miljard, by te dra om \u2019n kwart van sy bevolking van hongersnood te red, is nie die eerste nie.<\/p>\n<p>Die land ontvang reeds hulp van die VN om sy mense te voed.<\/p>\n<p>Bishow Parajuli, die VN se plaaslike ko\u00f6rdineerder in Zimbabwe, het ges\u00ea voordat die jongste app\u00e8l geloods is, was die w\u00eareldliggaam reeds besig met die verskaffing van hulp. <\/p>\n<p>&#8220;Tot dusver is sowat ses miljoen [dollar] bewillig en naby aan &#8216;n miljoen mense word bereik met voedselondersteuning. <\/p>\n<p>&#8220;Gegewe &#8216;n nuwe uitdaging in terme van die verdubbeling van die geaffekteerde bevolking, het die behoefte byna verdubbel. Jammer genoeg het die situasie regtig versleg oor die hele vasteland. Onlangs het Ethiopi\u00eb ook ges\u00ea by hulle het meer as 10 miljoen geraak,&#8221; s\u00ea Parajuli.<\/p>\n<p>Sowat drie miljoen mense in Zimbabwe word die ergste raak. Die regering sal &#8216;n pleidooi na internasionale skenkers stuur. <\/p>\n<p>President Robert Mugabe het ook &#8216;n noodtoestand in die meeste landelike gebiede afgekondig. <\/p>\n<p>\u201cDie regering benodig altesaam US$1,572 miljard van Februarie tot Desember,\u201d het Mnangagwa op \u2019n mediakonferensie in Harare ges\u00ea. <\/p>\n<p>Die meeste van die geld sal aangewend word vir die invoer van kos, maar geld word ook benodig vir die herstel van besproeiingstoerusting waarmee voedselproduksie hopelik opgestoot kan word. <\/p>\n<p>Sowat 1,5 miljoen ton mielies is nodig om te voorsien in mense se behoeftes van Februarie tot Desember, het Mnangagwa ges\u00ea. <\/p>\n<p>Zimbabwe se ekonomie het sedert 1999 sowat met die helfte gekrimp danksy anti-wit maatre\u00ebls.<\/p>\n<p>Ontleders glo fasksiegevegte binne Zanu-PF sal vererger in aanloop tot die president se 92ste verjaarsdag die maand.<\/p>\n<p>Zimbabwe se presidentsvrou, Grace Mugabe s\u00ea hooggeplaaste Zanu-PF amptenare is &#8220;magsbehep&#8221;.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Zimbabwe se jongste beroep op plaaslike ondernemings en liefdadigheidsorganisasies om meer as $1,5 miljard of ongeveer R24 miljard, by te dra om \u2019n kwart van sy bevolking van hongersnood te red, is nie die eerste nie. Die land ontvang reeds hulp van die VN om sy mense te voed. Bishow Parajuli, die VN se plaaslike &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36540\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Zim ontvang reeds voedselhulp&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36541,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22129,5505,9298],"class_list":["post-36540","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-hongersnood-zimbabwe","tag-vn","tag-voedselhulp"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36540","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36540"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36540\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36541"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36540"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36540"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36540"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}