{"id":365,"date":"2007-04-27T15:55:18","date_gmt":"2007-04-27T15:55:18","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=365"},"modified":"2007-04-27T15:55:18","modified_gmt":"2007-04-27T15:55:18","slug":"naspers-se-pk-vlagskip-sneuwel","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=365","title":{"rendered":"Naspers se PK-vlagskip sneuwel"},"content":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Die rede is myns insiens nie ver te soek nie: <em>Insig <\/em>het deur sy volgehoue politieke korrektheid, linkse inslag met die bedekte of openlike propagering van rasgemengde verhoudings, kritiek op heteroseksueliteit, asook die stelselmatige verguising van die Afrikaneridentiteit, sy eie lesers van hom vervreem.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Wat met <em>Insig <\/em>gebeur het, kan egter met elkeen van Naspers se publikasies gebeur. Ek was op &rsquo;n keer aan tafel met &rsquo;n redakteur van so &rsquo;n publikasie wat aan my vertel het dat daar &rsquo;n algemene strategie bestaan om die ideologiese inhoud te druk in die rigting van Afrikaner-assimilasie, asook die aanvaarding van meer en meer inhoud oor swart of bruin figure en die vermindering van ruimte wat aan Afrikaners bestee word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Soos dit aan my gestel is, &ldquo;Ons is altyd bekommerd dat ons te vinnig vir die volk beweeg. Ons m&oacute;&eacute;t voor die volk bly, maar as hulle te ver agter raak, werk dit ook nie.&rdquo;<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Waarheen Naspers presies met ons op pad is, is &rsquo;n goeie vraag. As mens egter na die uitsprake van hul kommentators soos Hein Willemse, Jakes Gerwel, Max du Preez, Jonathan Jansen en ander luister, dan behels dit &rsquo;n plek waar daar nie meer Afrikaners gaan wees nie en waar mense in die vorm gegiet sal wees waarin die ANC in sy totalit&ecirc;re waansin wil h&ecirc; ons gegiet moet word.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><em>Insig <\/em>was, benewens sy boekeblad wat deur belangstellendes in die Afrikaanse letterkunde gelees is, by uitstek propagandablad. Max du Preez en ander het gereeld hul sedelessies oor apartheidskuld gelewer en elke patriotiese of lojale Afrikaner wat hetsy by die taalstryd betrokke is, hetsy kritiek op ons oorheersing lewer, dikwels in die kruste terme denkbaar as &rsquo;n Nazi, rassis of ver-regse uitgekryt op &rsquo;n manier wat aan die verstokte taal van die Bresjnef-Andropof-tydvak in die Sowjetunie herinner.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <\/div>\n<p align=\"justify\" class=\"MsoBodyText\">Die mislukking van <em>Insig <\/em>stuur daarom &rsquo;n belangrike sein uit dat die volk en veral sy lesers nou besig is om al &ldquo;verder agter te raak&rdquo; in die Naspers-idioom. Waarskynlik sal die persgroep self die laaste wees om die skrif aan die muur te lees, maar hopelik verskyn daar binnekort publikasies wat Afrikaners sal gee wat hulle wil lees en nie wat die PK-bende in Heerengracht 40 of die regime dink ons beh&oacute;&oacute;rt te lees nie.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/kompressormash.com\/products\/nasosnoe-oborudovanie-f3831868\/\">\u043e\u0431\u043e\u0440\u0443\u0434\u043e\u0432\u0430\u043d\u0438\u0435 \u0440\u043e\u0441\u0441\u0438\u044f<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/public.nazk.gov.ua\/declaration\/20014fa6-b91c-41c7-8986-df50f6dd39eb\">\u0410\u043b\u0435\u043a\u0441\u0430\u043d\u0434\u0440 \u0424\u0438\u043b\u044c\u0447\u0430\u043a\u043e\u0432 \u0412\u0430\u0441\u0438\u043b\u044c\u0435\u0432\u0438\u0447<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"\n<p align=\"justify\" class=\"MsoNormal\"><span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\"><em>Insig<\/em>, Naspers se mees linkse en polities korrekte tydskrif, het aangekondig dat hy n&aacute; twintig jaar publikasie gaan staak. In die onlangse tyd het die tydskrif verskeie redaktrises gehad, maar het konstant sirkulasie verloor en kon nie die mas opkom nie.<\/span><\/p>\n<div align=\"justify\">    <span style=\"font-size: 10pt; font-family: Arial\">Oor die algemeen beleef Afrikaanse tydskrifte &rsquo;n bloeityd, soos nismarktydskrifte in die trant van <em>Weg<\/em>, <em>Visi <\/em>en ander bewys het. Daarom kan die vraag seker gevra word waarom <em>Insig<\/em>, met die grootste persgroep in die land agter hom, nie kon slaag nie.<\/span><\/div>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[50],"tags":[184,21093,501],"class_list":["post-365","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c33-hoofartikels","tag-kommentaar","tag-s7-menings","tag-naspers-se-pk-vlagskip-sneuwel"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/365","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=365"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/365\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=365"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=365"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=365"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}