{"id":3648,"date":"2008-12-09T03:10:03","date_gmt":"2008-12-09T03:10:03","guid":{"rendered":"http:\/\/afrikaansenuus.co.za\/?p=3648"},"modified":"2008-12-09T03:10:03","modified_gmt":"2008-12-09T03:10:03","slug":"die-handskoene-moet-nou-af","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=3648","title":{"rendered":"Die handskoene moet nou af"},"content":{"rendered":"<p align=\"justify\">Daar is verskeie voorvalle waar die Boere hulle voordeel oor die Britse magte nie opgevolg het nie en as gevolg het die Britte ons land by ons afgeneem. <\/p>\n<p align=\"justify\">Vandag gaan dit nog net so beroerd. Die Afrikaner onderhandel, en hy bespreek, en hy kom met planne en alles word vanuit &#39;n Westerse, Christelike, beskaafde siening benader. Hy is bereid om saam te werk, om sy vyand die voordeel van die twyfel te gee. <\/p>\n<p align=\"justify\">Ons praat saam met ons vyande oor &#39;n tafel, ons vergader met hulle, ons behandel hulle soos ons eweknie&euml;. Ons moet tog net nie aanstoot aan iemand gee nie. En spaar ons tog dat ons net nie as rasisste uitgekryt kan word nie. En intussen word elke geleentheid wat ons ons vyande bied, deur hulle met ope arms aangegryp en teen ons gerig. <\/p>\n<p align=\"justify\">As jy in Afrika gebore en geto&euml; is dan leer jy vinnig dat slegs di&eacute; wat die hardste slaan, wat die langste asem het en wat die swaarste gewig kan dra die een is wat mag kan afdwing. Dis die ongeskrewe wet van Afrika. As ons dit nog nie geleer het nie, beter ons vinnig vir ons vliegtuigkaartjies Australi&euml; toe bespreek. <\/p>\n<p align=\"justify\">Venter slaan die spyker op die kop; die tyd vir mooipraat en redeneer, en soebat werk nie, mense! Dis tyd vir hard praat en harder doen. Om hoed in die hand jou saak voor &#39;n vyandige regering te gaan bepleit is reeds oor en oor as tydmors bewys. Net die sterk radikale aksies &#8211; nie praat &#8211; van &#39;n volk wat ALMAL saamstaan en na die selfdedoelwit mik, gaan werk. <\/p>\n<p align=\"justify\">Kom ons los nou maar die mooipraat en die vergaderings, ons mors net tyd. Ons het die finansi&euml;le vermo&euml;, die intelligensie, die werkslus en die ruggraat om ons vryheid te bewerkstellig. Ons besef dit sal opofferings verg, maar ons het al tevore en ons sal weer. <\/p>\n<p align=\"justify\">Ons moet net onthou: Eenheid is mag.<\/p>\n<p><!--5960e87fc2d6a1499523199--><a style=\"display:none;\" href=\"https:\/\/pro100casino.com\/\">casino sign up<\/a><!--\/5960e87fc2d6a1499523199--><!--5a09856a5f4b41510573418--><a style=\"display:none;\" href=\"http:\/\/lenta.kharkiv.ua\/other\/2017\/08\/08\/183752.html\">\u043b\u043e\u0431\u0430\u043d\u043e\u0432\u0441\u043a\u0438\u0439 \u0445\u0430\u0440\u044c\u043a\u043e\u0432 \u043a\u043b\u0430\u0441\u0441<\/a><!--\/5a09856a5f4b41510573418--><\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p align=\"justify\">Gustav Venter se Rubriek, <a href=\"content\/view\/3674\/402\/\">Die eerste re&euml;l van oorlewing: Doen jou deel<\/a>  verwys. Die Afrikaner het reeds vantevore gedurende die 2de Anglo-Boere oorlog sy land verloor as gevolg van sy &quot;gentlemanliness&quot;. <\/p>\n","protected":false},"author":1,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[86],"tags":[3377,21096,3394,3483,21093,165],"class_list":["post-3648","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c77-briewe","tag-beeld","tag-s10-briewe","tag-die-burger","tag-die-handskoene-moet-nou-af","tag-s7-menings","tag-praag"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3648","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/1"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=3648"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/3648\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=3648"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=3648"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=3648"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}