{"id":36473,"date":"2016-02-11T08:42:20","date_gmt":"2016-02-11T06:42:20","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36473"},"modified":"2016-02-11T08:42:20","modified_gmt":"2016-02-11T06:42:20","slug":"etniese-eise-in-limpopo-laat-anc-bontstaan","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36473","title":{"rendered":"Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan"},"content":{"rendered":"<p>Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie. <\/p>\n<p>&#8216;n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en verteenwoordigers van die inwoners. <\/p>\n<p>Dele van die munisipaliteite sal &#8216;n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-streek vorm, maar inwoners het die voorstelle verwerp.<\/p>\n<p>Hulle s\u00ea hulle is oorgehaal om kieserregistrasie tydens die registrasienaweek in Maart te ontwrig. <\/p>\n<p>Die saak sal eers in April in die hooggeregshof aangehoor word. <\/p>\n<p>Die OVK se provinsiale hoof, Nkaro Mateta s\u00ea egter hulle het reeds aansienlike vordering behaal met voorbereidings vir die verkiesing in die nuwe munisipaliteit.<\/p>\n<p>In nog &#8216;n vergadering in Limpopo tussen amptenare van die departement van onderwys en die onderskeie beheerliggame van nege laerskole, het ouers verseg om die skole te laat open.<\/p>\n<p>Die laerskole is in die Zoutpansberg-noord distrik. Die partye tot nie &#8216;n vergelyk kom tydens die vergadering wat in Louis Trichardt (Makhado) gehou is nie.<\/p>\n<p>Ouers het die skoolhekke gesluit omdat daar volgens hulle nie genoeg onderwysers is nie. <\/p>\n<p>Die groep se woordvoerder, Sibongile Tshikosi s\u00ea hulle wou oor die pad vorentoe vergader, maar amptenare wou slegs oor die gevolge praat indien die skole gesluit sou bly. <\/p>\n<p>Tshikosi s\u00ea die skole sal gesluit bly totdat bykomende onderwysers aangestel word.<\/p>\n<p>Onmin heers omdat swart Vhembe-kinders beter presteer as die res.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die etniese geskil tussen Vendas en Tsongas oor die samesmelting van Vuwani en Malamulele in Limpopo is nog steeds nie opgelos nie. &#8216;n Vergadering is gehou tussen die Onafhanklike Verkiesingskommissie, die Limpopo se LUR vir samewerkende regering, Makoma Makhurupetja en verteenwoordigers van die inwoners. Dele van die munisipaliteite sal &#8216;n nuwe munisipaliteit in die Vhembe-streek &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36473\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Etniese eise in Limpopo laat ANC bontstaan&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36474,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[227,9682,9115,4817,5178,11931,13071],"class_list":["post-36473","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anc","tag-etniese-konflik","tag-limpopo","tag-onderwys","tag-skole","tag-tsongas","tag-vendas"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36473","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36473"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36473\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36474"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36473"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36473"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36473"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}