{"id":36429,"date":"2016-02-10T06:05:14","date_gmt":"2016-02-10T04:05:14","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36429"},"modified":"2016-02-10T07:09:51","modified_gmt":"2016-02-10T05:09:51","slug":"fedsas-onthuts-oor-skole-moet-opdok-vir-departement","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36429","title":{"rendered":"Fedsas onthuts oor skole moet opdok vir departement"},"content":{"rendered":"<p>Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het die Vrystaatse onderwysdepartement se optrede veroordeel omdat hulle aandring dat skole in die Oos-Vrystaat hul eie munisipale rekeninge moet betaal.<\/p>\n<p>Die departement skuld intussen self geld aan skole in die provinsie. <\/p>\n<p>Fedsas se Jaco Deacon s\u00ea \u2018n amptenaar van die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik, het skole skriftelik gewaarku dat hulle moet opdok en hul rekenings spoedig betaal, terwyl die onderwysdepartement nog nie derduisende rande se uitstaande subsidies aan skole betaal het nie. <\/p>\n<p>Deacon s\u00ea altesaam 1 260 openbare skole en 72 private skole in die Vrystaat het slegs tussen 10% en 15% van hul skoolsubsidies verlede jaar in die laaste skoolkwartaal ontvang. Hy s\u00ea skole maak juis staat op di\u00e9 geld om hul uitgawes in Januarie en Februarie te dek.<\/p>\n<p>Deacon beskuldig die departement van arrogansie en onregmatige optrede. \u201cDit is asof die een hand nie weet wat die ander hand doen nie.&#8221;<\/p>\n<p>Deacon s\u00ea talle van die federasie se lidskole in die Thabo Mofutsanyana-distrik word geraak. Dit is een van die grootste onderwysdistrikte in die provinsie met &#8216;n groot getal openbare landelike skole. <\/p>\n<p>Volgens hom word meer as 650 000 kinders oor die Vrystaat heen word geraak deur die uitstaande subsidies wat nie deur die departement betaal word nie. <\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Federasie van Beheerliggame van Suid-Afrikaanse Skole (Fedsas) het die Vrystaatse onderwysdepartement se optrede veroordeel omdat hulle aandring dat skole in die Oos-Vrystaat hul eie munisipale rekeninge moet betaal. Die departement skuld intussen self geld aan skole in die provinsie. Fedsas se Jaco Deacon s\u00ea \u2018n amptenaar van die Thabo Mofutsanyana-onderwysdistrik, het skole skriftelik gewaarku &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36429\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Fedsas onthuts oor skole moet opdok vir departement&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36430,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[18050,22105,5178,7734],"class_list":["post-36429","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-fedsas","tag-oos-vrystaat-onderwys","tag-skole","tag-skuld"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36429","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36429"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36429\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36430"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36429"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36429"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36429"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}