{"id":36415,"date":"2016-02-09T08:11:22","date_gmt":"2016-02-09T06:11:22","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36415"},"modified":"2016-02-09T08:13:32","modified_gmt":"2016-02-09T06:13:32","slug":"anti-wit-gees-by-us-uk-en-wits-vier-hoogty","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36415","title":{"rendered":"Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty"},"content":{"rendered":"<p><em>Open Stellenbosch<\/em> het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het.<\/p>\n<p>Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur die US-owerhede ondersteun. Die jongste voorval het hul kwaadwillige houding jeens blankes verder beklemtoon.<\/p>\n<p>Tugstappe is reeds teen die meisies begin deur die universiteit. <\/p>\n<p><em>Open Stellenbosch<\/em> het die hoop uitgespreek dat die universiteit &#8220;in die gees van geregtigheid&#8221; sy ondersoek spoedig sal afhandel, maar dit blyk dat die organisasie juis toenemend in die gees van aanhitsing en wanvoorstellings handel.<\/p>\n<p>Hulle het nou &#8216;n halfhartige verskoning aangebied nadat hulle die twee uit hul koshuis laat skors het.<\/p>\n<p>Die kwaadwillige bewerings dat die meisies hul gesigte &#8220;swart&#8221; geverf het by &#8216;n koshuispartytjie is as &#8216;n uiterste vorm van &#8220;rassisme&#8221; voorgehou wat op sigself laakbaar is.<\/p>\n<p>Die beweging het &#8216;n vroe\u00ebre verklaring teruggetrek waarin die meisies van rassisme beskuldig is, en toegegee dat die aanvanklike beelde misleidend was. <\/p>\n<p>Foto&#8217;s van die studente het op sosiale media opgeduik wat duidelik toon dat hulle gesigte pers geverf is en nie swart nie. <\/p>\n<p>By nog &#8216;n bastion van anti-wit politieke korrektheid is &#8216;n student van die Universiteit van Kaapstad met &#8216;n vuurwapen aangehou naby die mediese kampus in die jongste voorval van geweld wat by die Universiteit voorgekom het. <\/p>\n<p>Die student, Sebastian Scheidereiter s\u00ea hy is gelukkig om nog te leef nadat twee mans hom van sy rugsak met sy tablet beroof het. Terselfdertyd is &#8216;n vrouestudent se voertuig deur vier mans gekaap. <\/p>\n<p>&#8216;n Universiteitswoordvoerder, Kylie Hatton, s\u00ea die Universiteit is baie bekommerd oor die voorvalle. <\/p>\n<p>Die polisie stel steeds ondersoek in na &#8216;n vermeende reeksverkragter nadat minstens drie vroue die afgelope tyd naby die Rhodes-gedenkteken naby die universiteit aangeval is.<\/p>\n<p>By die Universiteit van die Witwatersrand het die woorde &#8220;Fok witmense&#8221; di\u00e9 week by die ingang van die <em>Oliver Schreiner School of Law<\/em>-gebou op sy hoofkampus gepryk.<\/p>\n<p>In &#8216;n verklaring op die Witswebwerf Maandagmiddag het die universiteit dit probeer voorhou as &#8216;n &#8220;klein groepie studente&#8221; wat doelbewus graffiti op die mure van die Wits-kampusse en op T-hemde aanbring.<\/p>\n<p>Volgens Wits, het die groep gemobiliseer namens &#8216;n individu wat hierdie week voor die Suid-Afrikaanse Menseregtekommissie verskyn vir die dra van &#8216;n T-hemp met die woorde &#8220;Fok witmense&#8221; op die agterkant.<\/p>\n<p>Wits het ges\u00ea hulle weet nie wie die klag by die SAMRK gel\u00ea het nie en ontken dat hulle daarby betrokke is.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Open Stellenbosch het teruggekrabbel nadat hul histeriese veroordeling van twee wit vrouestudente wat hulself pers geverf het, te veel kritiek uitgelok het. Die getalarm organisasie probeer rassepolarisasie aanmoedig deur anti-wit uitsprake en word in hul bedenklike ywer ten volle deur die US-owerhede ondersteun. Die jongste voorval het hul kwaadwillige houding jeens blankes verder beklemtoon. Tugstappe &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36415\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Anti-wit gees by US, UK en Wits vier hoogty&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36416,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[6830,20459,5096,17020,4489,5008],"class_list":["post-36415","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-anti-wit","tag-open-stellenbosch","tag-uk","tag-us","tag-verkragting","tag-wits"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36415","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36415"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36415\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36416"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36415"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36415"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36415"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}