{"id":36368,"date":"2016-02-05T09:20:35","date_gmt":"2016-02-05T07:20:35","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36368"},"modified":"2016-02-05T09:20:35","modified_gmt":"2016-02-05T07:20:35","slug":"siriese-vredesonderhandelinge-tydelik-gestaak","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36368","title":{"rendered":"Siriese vredesonderhandelinge tydelik gestaak"},"content":{"rendered":"<p>Die Verenigide Nasies (VN) se afvaardiging na Siri\u00eb het aangekondig dat die vresamesprekings in Gen\u00e8ve, Switserland, tydelik gestaak word.<\/p>\n<p>Dit sal glo later vandeesmaand hervat word.<\/p>\n<p>Te midde \u2019n toename in die felheid van gevegte in di\u00e9 land, is Rusland besig om Westerse ISIS-jihadiste op die slagveld te verdryf.<\/p>\n<p>Die suksesvolle Russiese lugveldtog is tans besig om die gang van die onderhandelinge te bepaal, iets wat die VSA tot dusver wou vermy.<\/p>\n<p>Steffan de Mistura van die VN het n\u00e1 \u2019n vergadering met opposisieleiers aan joernaliste ges\u00ea &#8220;dit is nie die einde nie and dit beteken nie die samesprekings het misluk nie&#8221;.<\/p>\n<p>Hy s\u00ea beide kante stel belang &#8220;om die politieke proses aan die gang te kry&#8221; en dat hy 25 Februarie as datum vir hervatting van die vredesamesprekings gekies het.<\/p>\n<p>Die aankondiging kom slegs twee dae nadat De Mistura vir die eerste keer in twee jaar met die hervatting van die samesprekings begin het. <\/p>\n<p>Dis daarop gemik om \u2019n einde te bring aan die vyf jaar lange oorlog waarin 250 000 mense gesterf het en tot die ontheemding van 11 miljoen mense gelei het.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Verenigide Nasies (VN) se afvaardiging na Siri\u00eb het aangekondig dat die vresamesprekings in Gen\u00e8ve, Switserland, tydelik gestaak word. Dit sal glo later vandeesmaand hervat word. Te midde \u2019n toename in die felheid van gevegte in di\u00e9 land, is Rusland besig om Westerse ISIS-jihadiste op die slagveld te verdryf. Die suksesvolle Russiese lugveldtog is tans &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36368\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Siriese vredesonderhandelinge tydelik gestaak&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17039,18066,5049,2078,10641,5505,22087,2848],"class_list":["post-36368","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-isis","tag-jihadiste","tag-olie","tag-rusland","tag-sirie","tag-vn","tag-vredesamesprekinge","tag-vsa"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36368","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36368"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36368\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36368"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36368"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36368"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}