{"id":36356,"date":"2016-02-05T08:46:03","date_gmt":"2016-02-05T06:46:03","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36356"},"modified":"2016-02-05T09:44:47","modified_gmt":"2016-02-05T07:44:47","slug":"sanders-lyk-sterk-teen-hillary","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36356","title":{"rendered":"Sanders lyk sterk teen Hillary"},"content":{"rendered":"<p>Bernie Sanders lyk sterk nadat hy as ideologiese wenner uit die stryd getree in die Demokratiese Party se voorverkiesingstryd in die deelstaat Iowa.<\/p>\n<p>Hy kon Hillary Clinton van dieselfde party nie klop in die amptelike stemming oor wie die partykandidaat moet wees in die Amerikaanse presidentsverkiesings wat in November plaasvind nie, maar het sterker vertoon as wat voorheen geglo is.<\/p>\n<p>Haar ver-linkse teenstander in die leierskapstryd van die Demokrate, Sanders, het alle verwagtinge oortref.<\/p>\n<p>Demokratiese Sosialiste is die grootste sosialistiese organisasie in die Verenigde State van Amerika, en is sedert 1982 besig om &#8220;openlik &#8216;n demokratiese sosialistiese teenwoordigheid in Amerikaanse gemeenskappe en politiek te vestig&#8221;.<\/p>\n<p>Di\u00e9 organisasie is entoesiastiese ondersteuners van die Joodse Sanders.<\/p>\n<p>Sanders het so te s\u00ea gelyk ge\u00ebindig met sy teenstander wat nie daarin kon slaag om hom oortuigend te klop nie.<\/p>\n<p>Clinton het in 2008 verloor in die Iowa-koukusse teen Barack Obama.<\/p>\n<p>Wat die Republikeinse stryd betref, het die gewilde Donald Trump &#8216;n kortkop agter sy mededinger Ted Cruz ge\u00ebindig.<\/p>\n<p>Trump was die gunsteling in Iowa maar minder gewilde kandidate het die stem verdeel. Intussen het die hoofstroommedia internasionaal &#8216;n smeerveldtog teen Trump geloods.<\/p>\n<p>Trump \u00e9n Sanders geniet steun in die staat New Hampshire, waar die volgende voorverkiesing sal plaasvind.<\/p>\n<p>Die partybenoemingstryd sal bepaal wie Amerika se presidentskandidate vir onderskeidelik die Republikeine en die Demokrate gaan wees.<\/p>\n<p>Die koerant, die <em>Des Moines Register<\/em> het &#8216;n beroep op die Demokratiese Party gedoen om vinnig te beweeg om te bewys dat Maandag se resultate korrek is.<\/p>\n<p>Die stuk getiteld &#8220;Redaksioneel: Iets ruik sleg in die Demokratiese Party,&#8221; begin met: &#8220;Weer eens lag die w\u00eareld vir Iowa.&#8221;<\/p>\n<p>Die klein oorwinning wat Clinton behaal het sal volgens die koerant slegs geloofwaardig wees &#8220;as &#8216;n volledige oudit van die resultate gedoen word&#8221;.<\/p>\n<p>Die koerant se redaksie het ook ges\u00ea daar is te veel geleenthede vir foute in die proses en daarop gesinspeel dat Clinton nie die deelstaat se benoeming regverdig gewen het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Bernie Sanders lyk sterk nadat hy as ideologiese wenner uit die stryd getree in die Demokratiese Party se voorverkiesingstryd in die deelstaat Iowa. Hy kon Hillary Clinton van dieselfde party nie klop in die amptelike stemming oor wie die partykandidaat moet wees in die Amerikaanse presidentsverkiesings wat in November plaasvind nie, maar het sterker vertoon &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36356\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Sanders lyk sterk teen Hillary&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36359,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[21995,12998,5829,12241,21996],"class_list":["post-36356","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-bernie-sanders","tag-donald-trump","tag-hillary-clinton","tag-republikeine","tag-ted-cruz"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36356","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36356"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36356\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36359"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36356"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36356"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36356"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}