{"id":36351,"date":"2016-02-05T08:25:47","date_gmt":"2016-02-05T06:25:47","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36351"},"modified":"2016-02-05T10:35:34","modified_gmt":"2016-02-05T08:35:34","slug":"vrese-dat-zika-virus-seksueel-kan-versprei","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36351","title":{"rendered":"Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei"},"content":{"rendered":"<p>Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas.<\/p>\n<p>Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is. <\/p>\n<p>Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse sentrum vir siektebeheer en -voorkoming (CDC), het op Twitter ges\u00ea die nuutste geval is die eerste in die VSA waar iemand wat ni\u00e9 gedurende die huidige uitbreking oorsee gereis het nie, die virus opgedoen het. <\/p>\n<p>Die WGO het lande ook aangeraai om bloedskenkings van mense wat na Zika-geaffekteerde streke gereis het, nie te aanvaar nie, het die AFP-nuusagentskap berig.<\/p>\n<p>Die skakel tussen Zika-infeksie en mikrokefalie is nog nie bevestig nie en die risiko&#8217;s op verskillende stadiums van swangerskap is onbekend, maar die siekte het die WGO genoop om &#8216;n noodtoestand af te kondig.<\/p>\n<p>Volgens Amerikaanse gesondheidsowerhede het die pasi\u00ebnt die virus waarskynlik deur seksuele omgang eerder as deur \u2019n muskietbyt opgedoen.<\/p>\n<p>Seksuele kontak as &#8216;n manier van oordrag is &#8216;n kommerwekkende verwikkeling met die virus wat benewens die Amerikas, dalk ook na Afrika en Asi\u00eb kan uitbrei. <\/p>\n<p>Dallas se gesondheidsdepartement het op Twitter ges\u00ea die besmette persoon het seksuele kontak gehad met &#8216;n persoon wat na Venezuela in Suid-Amerika gereis het. <\/p>\n<p>Die gesondheidsdepartement in Texas s\u00ea in \u2019n verklaring: \u201cDie besonderhede van die geval word ge\u00ebvalueer, maar die moontlikheid van seksuele oordrag van \u2019n ge\u00efnfekteerde persoon na \u2019n nie-ge\u00efnfekteerde persoon is waarskynlik in di\u00e9 geval.\u201d<\/p>\n<p>Die goewerneur van Texas, Rick Scott, het &#8216;n gesondheidsnoodtoestand in vier distrikte afgekondig.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die WGO het vrese uitgespreek oor die moontlike seksuele oordrag van die Zika-virus in Texas. Dit is die eerste bevestigde geval van mens-tot-mens-oordrag van die Zika-virus in die VSA wat Dinsdag aangemeld is. Dr. Tom Frieden, direkteur van die Amerikaanse sentrum vir siektebeheer en -voorkoming (CDC), het op Twitter ges\u00ea die nuutste geval is die &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36351\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Vrese dat Zika-virus seksueel kan versprei&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":36354,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[22078,22038,8924,5611,22077],"class_list":["post-36351","post","type-post","status-publish","format-standard","has-post-thumbnail","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-gesondheidsnoodtoestand","tag-suid-amerika","tag-texas","tag-wgo","tag-zika-virus"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36351","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36351"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36351\/revisions"}],"wp:featuredmedia":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/media\/36354"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36351"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36351"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36351"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}