{"id":36346,"date":"2016-02-04T09:12:27","date_gmt":"2016-02-04T07:12:27","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36346"},"modified":"2016-02-05T08:01:23","modified_gmt":"2016-02-05T06:01:23","slug":"grondgrypwet-goedgekeur","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36346","title":{"rendered":"Grondgrypwet goedgekeur"},"content":{"rendered":"<p>Die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die gevreesde Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur.<\/p>\n<p>Die owerhede sal voortaan eienaars en belanghebbendes skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien en net &#8216;n uitgerekte, duur hofgeding sal die staat kan keer om grond te vat.<\/p>\n<p>Met die voorbeeld van grondgryp in Zimbabwe, is dit ook nie seker of die Afrikahowe meer vertrou kan word om eiendomsreg te beskerm nie.<\/p>\n<p>Die eienaar en belanghebbendes het die reg om binne 30 dae geskrewe voorleggings in te dien om beswaar aan te teken teen die onteiening maar as die eiser nie regstappe teen die owerheid instel nie, sal daar aanvaar word dat die aanbod aanvaar is. <\/p>\n<p>Die wetsontwerp maak voorsiening dat die hof oor &#8216;n dispuut oor die onteiening asook die vergoeding wat die staat aanbied, kan beslis.<\/p>\n<p>Die eienaar moet binne 20 dae nadat die kennisgewing ontvang is, aandui of die staat se aanbod vir vergoeding verwerp word. Di\u00e9 tydperk sal met nog 20 dae deur die staat verleng word, as die eienaar die aanbod van die hand wys.<\/p>\n<p>Alhoewel die kennisgewing die eienaar sal raadpleeg oor wat as billike vergoeding beskou sal word, is hulle steeds onder geen verpligting om markverwante pryse te betaal nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die parlement\u00eare portefeuljekomitee oor openbare werke het Dinsdag die gevreesde Wetsontwerp op Onteiening goedgekeur. Die owerhede sal voortaan eienaars en belanghebbendes skriftelik in kennis stel van die voorneme om te onteien en net &#8216;n uitgerekte, duur hofgeding sal die staat kan keer om grond te vat. Met die voorbeeld van grondgryp in Zimbabwe, is dit &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36346\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Grondgrypwet goedgekeur&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[11422,4111,22076,2251],"class_list":["post-36346","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-grondgryp","tag-landbou","tag-onteieningswet","tag-zimbabwe"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36346","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36346"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36346\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36346"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36346"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36346"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}