{"id":36326,"date":"2016-02-03T09:33:05","date_gmt":"2016-02-03T07:33:05","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36326"},"modified":"2016-02-03T09:33:05","modified_gmt":"2016-02-03T07:33:05","slug":"twee-wit-studente-se-eise-teen-kovsies-van-die-hand-gewys","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36326","title":{"rendered":"Twee wit studente se eise teen Kovsies van die hand gewys"},"content":{"rendered":"<p>Twee wit studente se eise, wat ondermeer laster insluit, teen die Universiteit van die Vrystaat het nie geslaag nie. Afriforum het die regsgeding behartig.<\/p>\n<p>Die universiteit het oor hul oorwinning gekraai en ges\u00ea die saak teen twee van sy voormalige studente word beskou as afgehandel.<\/p>\n<p>Cobus Muller en Charl Blom het in twee afsonderlike sake elk vyf miljoen rand van die universiteit vir onder meer laster en skadevergoeding ge\u00ebis.<\/p>\n<p>Die hof het di\u00e9 week die eise met koste van die hand gewys. <\/p>\n<p>Muller en Blom het die eise ingestel nadat die hof die twee onskuldig bevind het op aanklagte van poging tot moord en aanranding. <\/p>\n<p>Die twee is twee jaar gelede by van rassisme beskuldig deur &#8216;n swart leuenaar na sy versinsels oor &#8216;n beweerde voorval op die kampus.<\/p>\n<p>Die rektor, Jonathan Jansen, het dadelik die swarte se weergawe van die beweerde insident aanvaar en die wittes veroordeel.<\/p>\n<p>Muzi Damane Gwebu, het beweer hy is omgery en daarna aangerand by die Universiteit van die Vrystaat, en ges\u00ea dit is nie die eerste keer dat hy rassistiese mishandeling op die Bloemfontein-kampus moes verduur nie.<\/p>\n<p>Die Menseregtekommissie kon egter bewyse van die beweerde rassisme teen Gwebu kry nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Twee wit studente se eise, wat ondermeer laster insluit, teen die Universiteit van die Vrystaat het nie geslaag nie. Afriforum het die regsgeding behartig. Die universiteit het oor hul oorwinning gekraai en ges\u00ea die saak teen twee van sy voormalige studente word beskou as afgehandel. Cobus Muller en Charl Blom het in twee afsonderlike sake &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36326\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Twee wit studente se eise teen Kovsies van die hand gewys&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[52,5],"tags":[18937,4892,4975,266,6208],"class_list":["post-36326","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-c36-afrikaanse-nuus","category-nuus","tag-eise","tag-jonathan-jansen","tag-kovsies","tag-rassisme","tag-ufs"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36326","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36326"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36326\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36326"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36326"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36326"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}