{"id":36320,"date":"2016-02-03T09:05:04","date_gmt":"2016-02-03T07:05:04","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36320"},"modified":"2016-02-03T09:05:04","modified_gmt":"2016-02-03T07:05:04","slug":"ondersoek-kom-na-seiljagongeluk-op-weskus","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36320","title":{"rendered":"Ondersoek kom na seiljagongeluk op Weskus"},"content":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid sal die seiljagongeluk aan die Weskus \u00adondersoek.<\/p>\n<p>Drie mense was aan boord van die seiljag, wat glo van Langebaan na Kaapstad op pad was.<\/p>\n<p>&#8216;n Ierse burger wat in die Wes-Kaap woonagtig is, het oorleef en is nie beseer nie. <\/p>\n<p>Hy kon daarin slaag om die owerhede van die ongeluk in kennis te stel.<\/p>\n<p>Craig Lambinon, woordvoerder van die Nasionale Seereddingsinstituut (NSRI), het ges\u00ea die NSRI is Maandagoggend vroeg ontbied om bystand te verleen.<\/p>\n<p>Die seiljag het tussen Melkbosstrand en Yzerfontein omgeslaan.<\/p>\n<p>Lambinon het ges\u00ea die lyke van twee Wes-Kaapse inwoners, onderskeidelik &#8216;n Skot en &#8216;n Ier, is op die toneel gevind. <\/p>\n<p>Die polisie het intussen &#8216;n dossier vir &#8216;n geregtelike doodsondersoek geopen om die oorsaak van die dood van die twee seiljagvaarders te bepaal.<\/p>\n<p>&#8220;Met die NSRI se aankoms is die seiljag Tara aan stukke op die rotse aan die kus gevind,&#8221; het Lambinon ges\u00ea.<\/p>\n<p>Dit is nog onbekend wat die ongeluk veroorsaak het aangesien dit nie duidelik is of die seiljag omgeslaan het voordat dit die rotse getref het nie.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die Suid-Afrikaanse Maritieme Veiligheidsowerheid sal die seiljagongeluk aan die Weskus \u00adondersoek. Drie mense was aan boord van die seiljag, wat glo van Langebaan na Kaapstad op pad was. &#8216;n Ierse burger wat in die Wes-Kaap woonagtig is, het oorleef en is nie beseer nie. Hy kon daarin slaag om die owerhede van die ongeluk in &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36320\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Ondersoek kom na seiljagongeluk op Weskus&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[5,51],"tags":[22064,22062,8457,14990,22063],"class_list":["post-36320","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nuus","category-suider-afrika","tag-geregtelike-doodsondersoek","tag-nsri","tag-ongeluk","tag-seiljag","tag-yzerfontein"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36320","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36320"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36320\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36320"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36320"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36320"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}