{"id":36310,"date":"2016-02-02T07:08:45","date_gmt":"2016-02-02T05:08:45","guid":{"rendered":"http:\/\/praag.co.za\/?p=36310"},"modified":"2016-02-02T09:15:27","modified_gmt":"2016-02-02T07:15:27","slug":"burkina-faso-kroeg-weer-oop-na-aanvalle","status":"publish","type":"post","link":"https:\/\/praag.co.za\/?p=36310","title":{"rendered":"Burkina Faso: Kroeg weer oop n\u00e1 aanvalle"},"content":{"rendered":"<p>Die kroeg in Burkina Faso wat internasionale nuus gehaal het weens Moslemgeweld, is weer oop.<\/p>\n<p>Twee weke n\u00e1 jihadistiese aanvalle in die Taxi-Brousse-kroeg waarin 30 mense dood is, het die kroeg weer sy deure geopen met personeel wat weier om in vrees te leef.<\/p>\n<p>Die aanvallers het diplomate geteiken. Hulle het &#8220;ligte velle gehad&#8221; en nie &#8216;n inheemse taal gepraat nie. Een van Amnestie Internasionaal se fotograwe is doodgeskiet in die kroeg.<\/p>\n<p>Die aanvallers het glo die lyke geskud om seker te maak hulle is dood.<\/p>\n<p>\u201cEk draai die klank op om te wys hulle kan ons nie daarvan weerhou om te leef, bier te drink en pret te h\u00ea nie,\u201d het die plate\u00adjoggie Kader Aristide Pare ges\u00ea terwyl hy musiek vir \u2019n yl skare gemaak het.<\/p>\n<p>Die Taxi-Brousse het Saterdag heropen, met alle tekens uitgewis van die bloedbad op 15 Januarie toe die kroeg midde \u2019n aanval deur gewapende mans op die nabygele\u00eb Splendid-hotel en die Cappuccino-kaffee was.<\/p>\n<p>Al-Ka\u00efda het in die Islamitiese\u00ad Maghreb (AQIM) verantwoordelikheid vir die aanval aanvaar. <\/p>\n<p>Daar was egter meer sekswerkers by die toonbank as klante.<\/p>\n<p>Burkina Faso het intussen sy energievoorsiening dmv <em>murabaha <\/em>, Moslembefondsingsmodel, in plek gestel.<\/p>\n<p>Katoenboere het ook &#8216;n eis teen Monsanto ingestel van $280 miljoen weens die <a href=\"http:\/\/www.theecologist.org\/News\/news_round_up\/2987021\/burkina_faso_calls_time_on_monsantos_gm_cotton_demands_280m_damages.html\">lae gehalte vesel <\/a>wat die GM-gewas lewer.<\/p>\n","protected":false},"excerpt":{"rendered":"<p>Die kroeg in Burkina Faso wat internasionale nuus gehaal het weens Moslemgeweld, is weer oop. Twee weke n\u00e1 jihadistiese aanvalle in die Taxi-Brousse-kroeg waarin 30 mense dood is, het die kroeg weer sy deure geopen met personeel wat weier om in vrees te leef. Die aanvallers het diplomate geteiken. Hulle het &#8220;ligte velle gehad&#8221; en &hellip; <a href=\"https:\/\/praag.co.za\/?p=36310\" class=\"more-link\">Continue reading<span class=\"screen-reader-text\"> &#8220;Burkina Faso: Kroeg weer oop n\u00e1 aanvalle&#8221;<\/span><\/a><\/p>\n","protected":false},"author":5,"featured_media":0,"comment_status":"open","ping_status":"open","sticky":false,"template":"","format":"standard","meta":{"footnotes":""},"categories":[53,5],"tags":[17381,5361,14246],"class_list":["post-36310","post","type-post","status-publish","format-standard","hentry","category-nternasionale-nuus","category-nuus","tag-burkina-faso","tag-islam","tag-terreuraanval"],"_links":{"self":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36310","targetHints":{"allow":["GET"]}}],"collection":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts"}],"about":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/types\/post"}],"author":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/users\/5"}],"replies":[{"embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcomments&post=36310"}],"version-history":[{"count":0,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=\/wp\/v2\/posts\/36310\/revisions"}],"wp:attachment":[{"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fmedia&parent=36310"}],"wp:term":[{"taxonomy":"category","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Fcategories&post=36310"},{"taxonomy":"post_tag","embeddable":true,"href":"https:\/\/praag.co.za\/index.php?rest_route=%2Fwp%2Fv2%2Ftags&post=36310"}],"curies":[{"name":"wp","href":"https:\/\/api.w.org\/{rel}","templated":true}]}}